Ek en my meisiekind vir 'n Ontbyt loop.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Lekker J-mo, iets saam met die tiener kinders is kosbaar, hulle het mos altyd hul eie prioriteite! :)

Die ou is defnitief besig om sy nuwe Mitas agterband te toets, kyk die rooi streep op die band :)

00570.jpg
 
Baie mooi fotos. Lekker om te sien hoe kinders dit saam met die ouers geniet  :thumleft: Die foto waar die ou met die 1200 verby kom en groet moet ge-fotoshop wees. Die ouens groet mos nie :biggrin:
 
Brandt said:

:imaposer:

Hierdie ou het amper in die wal vasgery soos hy gegroet het. Ek het amper begin wonder wie hy nou eintlik groet.  :patch:
 
J-mo said:

navigator said:
Baie geniet Jmo - ek gaan selle doen met my dogter

Hey thanks Navigator,

Ons moet dan op 'n stadium 'n lekker Pa-Dogter Breakfast run reel.

Ek is seker daar is baie Dad's met dogters in PE en omgewing wat sal join. :thumleft:
 
Dankie dat jy dit met ons gedeel het.  Jou dogter is bevooreg om 'n pa te he wat so iets saam met haar doen. 

Sal jy die elands rivier pad reg deur aanbeveel vir 'n newby of raak dit erger hoe verder mens weg ry van PE af?  Ek het die begin stuk gedoen en toe terug gedraai.
 
Dizzy Dolphin said:

Nee wat DD, jy kan hom doen. Daar is geen plek op die Elandsrivier roete wat te tegnies is nie. Jy kan dit bietjie stadiger vat as jy naby die toring kom en miskien meer versigtig wees met die stuk tussen die toring en Patensie, maar jy kan dit gerus doen. 74km Lekker gravel. :thumleft:
 
Dis altyd lekker om die kinders (of vroulief) vir 'n spin te vat. Ek dink mens moet regtig iets verkeerd hê om nie die wind en gevoel van vryheid te geniet nie. Wat my laat dink: ek het lanklaas my meisiekind saamgery...
 
roxenz said:

Dit en dan die reuke.

In 'n voertuig met Aircon, ruik jy nie die denne plantasies en sulke goed nie. Kan seker maar sê ook nie die bees stalle nie, maar nou ja, die reuke van die natuur is die eerste wat ek oplet as ek met die bike op 'n ride is. :thumleft:
 
J-mo said:
navigator said:
Baie geniet Jmo - ek gaan selle doen met my dogter

Hey thanks Navigator,

Ons moet dan op 'n stadium 'n lekker Pa-Dogter Breakfast run reel.

Ek is seker daar is baie Dad's met dogters in PE en omgewing wat sal join. :thumleft:

Tel my in. My Wild Puppy is altyd reg om te gaan ry.
 
always a pleasure to have our kids with us. :thumleft:
You should give your daughter a paintball gun to shoot the roosters >:D
  :'(I think I must buy Goga back, I miss the red cow.
 
Diesel & Dust said:
Watse helmet cam het jy? my gat begin nou erg jeuk vir een :thumleft:

Hey D&D

Ek het 'n DRIFT 170 HD

As jy belang stel, kry een by Warrick.  www.actioncameras.co.za

Sou jy een koop, kry 'n 12v Charger, 32 Gig mem en een van daai long life batterye.

Ek was nog nie een keer spyt gewees nie. Ek kan amper 15Hr record op my mem kaart met omtrent 6 hrs op die twee batterye voor ek moet charge. As jou GPS 'n USB socket het kan jy hom sommer daar charge. 'n Ou Black Berry charger werk ook.
 
DRAZIL said:
always a pleasure to have our kids with us. :thumleft:
You should give your daughter a paintball gun to shoot the roosters >:D
  :'(I think I must buy Goga back, I miss the red cow.

LOL, a paintball gun for the girl and a shotgun for me.

Oh wait, I already got a Over & Under.
 
Top