Ek het nie genoeg kennis van electric nie..
As ons kickstart kom die hooflig aan, maar geen vonk op die vonkprop. Wat alles is daar waarna ek moet kyk of is dit dalk net condenser?
Sent from my ALE-L21 using Tapatalk