[emoji112][emoji112][emoji112] Hallo

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

karooblom

Pack Dog
Joined
Dec 27, 2017
Messages
108
Reaction score
15
Location
Northern Cape
Bike
AJS (all models)
Ek't ook uiteindelik wakker geskrik en besluit om WD te join [emoji1], dankie dat julle my toegelaat het. Naam is Lizaan en ek is van Fraserburg. Ry nog nie self die grotes nie maar vat wel so af en toe die 125 vir ñ klein draaitjie (soms die quad ook, maar dis kroek [emoji48]). So vir nou is die boervrou maar eers agteroppie (driver is merino) en fotograaf. Eendag as ek groot is [emoji3] sal ek seker nie meer ñ agteroppie wees nie. Karoo groete.
94c658f797188d93f3a4b85559a55d4d.jpg
dc97b452c904809e21416b2d0c0408d0.jpg


Sent from my GT-N7100 using Tapatalk
 
Top