Going to the Tankwa is very expensive

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
DUSTRIDERS said:
Nou vir die eerste 2 dag toer saam met pa. Gaan los bakkie in Laingsburg en ry MoordenaarsKaroo deur Sutherland toe en slaap daar oor. Volgende dag Rammelkop af Merweville toe en dan Koupstasie toe. Steek die bike weg net voor die N1 glip gou Laingsburg toe met die 950 kom terug met die bakkie laai Honda en terug huistoe op die N1. Dan kan jy Cillie pillion. :thumleft:


Dit sal befonk wees!!! :thumleft: :thumleft: :thumleft:

En!! Lekker RR :thumleft: :thumleft:
 
Best Ride Report Ive read in a while, and, a bike for a boy is cheaper than drugs and pregnant teenage girlfriends!
May he have a wonderful time on his bike and I must say, there is no denying that he is your son!
 
Ek weet nie vir wie van julle die trip die meeste beteken het nie! 

Beide is ryker hierna (nie noodwendig finansieel nie  :biggrin: )
 
Jissie wat 'n awesome RR.  Wonderlike memories vir pa en seun.... sulke dinge hou 'n man naby jou hart en ek kan jou 'n brief gee, dit is 'n storie wat by die skool oor en oor vertel gaan word. :thumleft:
 
Dirty Des said:
May he have a wonderful time on his bike and I must say, there is no denying that he is your son!

Janee, arme mannetjie.
Hy moes eerder sy ma se looks gekry het..


:biggrin:
 
Crankshaft said:
Jissie wat 'n awesome RR.  Wonderlike memories vir pa en seun.... sulke dinge hou 'n man naby jou hart en ek kan jou 'n brief gee, dit is die nuwe woorde wat hy by Cocky gehoor het n storie wat by die skool oor en oor vertel gaan word. :thumleft:
Fixed!!! ;) :peepwall: :lol8:
 
Kaboef, jy gaan my nou nie glo nie, maar die 1ste keer wat ek by BikeX was was Cocster ook daar ek ek het ook 1h30 daai na-nag by die kroeg 'n KTM50 vir my klong gekoop, maar darem by 'n mede-biker, die prys was toe eers reg.. :laughing4: :imaposer:
 
Awesome man baie geluk aan die jongman, dan nog Japanese bike ook!!!
 
2StrokeDan said:
Kaboef, wanneer kan ek saam met jou Tankwa toe gaan asseblief?

Kom saam, dan koop ek vir jou n 1200GS
 
Kaboef said:
2StrokeDan said:
Kaboef, wanneer kan ek saam met jou Tankwa toe gaan asseblief?

Kom saam, dan koop ek vir jou n 1200GS


Ek kyk nou in my dagboek, en sien ek het afsprake vir die volgende 20 jaar. Sorry, volgende lewe. Dalk. Maar net as ek terugkom as Charles Goorman.
 
Danie Boorman.

Val nogals sag op die oor.

:biggrin:
 
Die man kom goed aan.
Begin al bietjie windgat raak.

Maar dis goed, want hy het netnou hier voor die garage neergeslaan soos n os.
Niks soos bietjie val om jou nederig te hou nie.

Hier oefen ons step-ups en klippe.
 

Attachments

  • b6d48afe-8699-4eb2-9694-000dcc315928.jpg
    b6d48afe-8699-4eb2-9694-000dcc315928.jpg
    497.3 KB
Daai kniegkoppe en elmboë maak mooi rowe na n val!! ;D
Lekker dat hy die stadige goed eerste oefen!! :thumleft:
 
DUSTRIDERS said:
Nou vir die eerste 2 dag toer saam met pa. Gaan los bakkie in Laingsburg en ry MoordenaarsKaroo deur Sutherland toe en slaap daar oor. Volgende dag Rammelkop af Merweville toe en dan Koupstasie toe. Steek die bike weg net voor die N1 glip gou Laingsburg toe met die 950 kom terug met die bakkie laai Honda en terug huistoe op die N1. Dan kan jy Cillie pillion. :thumleft:

Dis nou 'n blink plan!
 
Top