"HtB"se recovery TRIP

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
"Net gou n WU stuur en vir my 2 Muise! (Kleinkinner) WAAI!!! Oupa is nog fine :thumleft:
 

Attachments

  • WD51.jpg
    WD51.jpg
    325.2 KB
Op die stadium vannie fight met daai gat innie tyre!!! Het my "WINGMAN" nou al sy puncture kit ge-deplete en is nou al in die Uncle se stash :pot: :pot:
 
Terwyl daai ou pluggie in daai agter wiel droog word braai ons ma weer so langs die pad!!!! Geen WIMPIES of ietsie derglik nie :patch: :patch: :patch: ONS travel "BUDGET"class :ricky:
 

Attachments

  • WD52.jpg
    WD52.jpg
    326.6 KB
Nou mense as mens sooo na die manne en manninne van "Voema" luister, ry ons blykbaar "STORIE"fietse!!! Ekke stem nie heeltemal met hulle saam nie :patch: :patch: Vir my!!!! Het die BUFFEL n siel!!!!! Hy is my perd...... my maat .....my companion......en HY drop my NOOIT!!! Sy gerustelende ge- brom hier onner my .......sonner ome beat te mis!!!!! Gee my gedagtes die vryheid om op ver paaie te draai!! Ons 2 maak memories saam...............ons experience ......plekke.......mense!!!! HY is MY BUFFEL en ek is LIEF vir hom met my HELE "HART" ......Noem my maar farkt-up!!!!! Ek mind nie :peepwall: :peepwall: :peepwall:
 
NET sooo onner Springbok......AS mens nou soo oppie kaart sou kyk!!!!! OP daai Namibia highway Kaap toe kry ons toe weer n paar "TWISTIES"en "SWEEPERS"" ......eeeeen ons verlang huis toe!!! Na Vrouens.................na kinders................na my twee pragtige Muise eeeeen even na my 3 viervoetige kinders! Maar verlang is mos lekker!!! As mens lief is vir iemand of iets....... mag mens mos VERLANG :patch: :patch: :patch:
 
Lekker Oom!
Dit is nou wragtig 'n storie wat nie gemis moet word nie.
Dis meer as 'n storie of 'n RR, dis 'n belewenis.

Baie dankie!
Ons geniet die trippie vreeslik!
 
Sputnik080 said:
Lekker Oom!
Dit is nou wragtig 'n storie wat nie gemis moet word nie.
Dis meer as 'n storie of 'n RR, dis 'n belewenis.

Baie dankie!
Ons geniet die trippie vreeslik!
Bly jy geniet dit ou GROTE!!!!! Dit maak my hart skoon om dit te skryf :thumleft:
 
Harry the Buffalo said:
Sputnik080 said:
Lekker Oom!
Dit is nou wragtig 'n storie wat nie gemis moet word nie.
Dis meer as 'n storie of 'n RR, dis 'n belewenis.

Baie dankie!
Ons geniet die trippie vreeslik!
Bly jy geniet dit ou GROTE!!!!! Dit maak my hart skoon om dit te skryf :thumleft:

Skryf Oom skryf!

Ons lees graag!
 
Sputnik080 said:
Harry the Buffalo said:
Sputnik080 said:
Lekker Oom!
Dit is nou wragtig 'n storie wat nie gemis moet word nie.
Dis meer as 'n storie of 'n RR, dis 'n belewenis.

Baie dankie!
Ons geniet die trippie vreeslik!
Bly jy geniet dit ou GROTE!!!!! Dit maak my hart skoon om dit te skryf :thumleft:

Skryf Oom skryf!

Ons lees graag!
:thumleft:
 
EEEN ja soo galop ons Clanwilliam in!!!!! En ONS het voorheen langs daai dam gebly!!!!!! En ga soek weer daar n ou le plekkie!!!  Vannaand!!!!! FARK die "BUDGET"..... Die UNCLE gryp na sy credit card en ons gaan doeks in style :patch: :patch: :patch:
 

Attachments

  • WD54.jpg
    WD54.jpg
    405.6 KB
En natuurlik na draai by SPAR en TOPS is ons weer gewax virrie aand!!!!! ONTHOU ons braai ......ALTYD!!
 

Attachments

  • WD55.jpg
    WD55.jpg
    367.2 KB
Imagine!!!!! N lekker dag oppie Buffel se rug :thumleft: :thumleft: N koue J&B met ys en water innie hand eeeeen die uitsig!!!! Wat WIL n mens nou meer he :ricky: :ricky:
 

Attachments

  • WD56.jpg
    WD56.jpg
    218.6 KB
Mense ....ONTHOU al klink dit nou bietjie kalmer :patch: :patch: :patch: :patch: Ons farking pomp nog gereeld!!!!! Die Buffel voel al soos MA en pleks van n PA!!!!! Want daai anner scooter soek gereeld wind :patch: :patch:
 
Die volgende MORE!!!!! waarnatoe nou!!! Ons bsluit op Lambertsbaai!!!!! Net so n ou kat spoegie virrie dag!!! EEEEEN toe besef ek dis eintlik nice om Willemse  se vroulief saam te he!!!! SY complain oor absoluut niks!!! Ons BOYS kan doen wat ons wil eeeen dis OK!!!!! SY is n magic partner :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: EEEEN kan even action fodies neem :thumleft:
 

Attachments

  • WD57.jpg
    WD57.jpg
    375.4 KB
Lambertsbaai is mooi!!!! Daai Weskus mense is sout vannie Aarde!!! Ek geniet hulle moer baie ......en ons besluit!!!! HIER saal ons af virrie aand!
 

Attachments

  • WD58.jpg
    WD58.jpg
    236.1 KB
Top