Vis Arend
Bachelor Dog
- Joined
- Nov 14, 2010
- Messages
- 12,335
- Reaction score
- 2,827
- Location
- King William's Town
- Bike
- Honda CRF-250 Rally
Jondu said:Hell oom Vis. Dit was nou lekker!
Ek dink nie ek het die "skills" om so te ry nie, maar werk daaraan.
Net n paar vrae as oom tyd het:
Jou banddrukke?
Dalk jou paklys?
Het jy dal die GPS roete beskibaar?
Matrasse gebruik?
Ek is nog nuut in die " game" en probeer mevrou nog oortuig. Ek is een van daai manne wat nog n waaentjie sleep met my bakkie op die trips.
Weereens baie dankie. Ek dink n groot deel van die trip is die sktyf van die artiekel wat my aanbetref beter geskryf is as enigge artiekel in n tydskrif.
TNX
:thumleft:
Banddruk op teer - voor 2.7bar, agter 3bar, op grond en sand afgeblaas voor - 1.5bar, agter 1.8
Paklys is 'n lang storie, sal kyk of ek een kan op sit.
GPS roetes sal ek netnou laai.
Klymit static v matrasse gebruik, werk puik, is lig en pak klein op, het ook nie 'n pomp nodig nie. Dit was die beste wat ek nog op die grond gele het.