Inaugural Annual Yamaha XT Gathering 2013.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
jupiter said:
Vis Arend said:
Nee ek sien jy het 'n langbroek.   ???

Jy kyk maar net sleg. Dit was koud toe trek hy twee kortbroeke aan.  :imaposer:

Weer gedink hy speel golf en worry incase he gets a HOLE-IN-ONE?????

Lekker RR mense. Het nou lekker saam gety!
 
Ek ken Difflock , hy show net af met sy dik bo bene  :peepwall: Seker al die gehardloop tussen daai lemoen bome op die plaas.... :pot:
 
Ons is op die map. Kyk op bladsy vier van die e-tydskrif, MyFiets... die kloin foto van Koedoeskloof. Dis laasnaweek by die Gathering geneem  :eek7:

My 600e is onderaan die foto en ek sien 2SD se 600e tweede van regs aan die bokant  :biggrin:
 
Yip, en wie moet ons bedank, nie Boland Bank.  :biggrin:

Nannie het vroegoggend daai klein foto geneem en later die dag die groot foto deur Seweweek.  Jy kan my bike se screen aan die onderkant van die foto sien.  Smaak my sy het haar beroep gemis.  :eek7:

Man, dis was 'n lekker naweek, gaat sommer weer.  :thumleft:
 
Sorrie Vis, ek het sommer die liberty gevat en van julle voudies ook vir Rehann gestuur om te gebruik.
Hoop dis in orde so... :peepwall:
 
Veldbrand said:

Hey ou maat, ek het mos geseg jy kan die phodies gebruik, no harm done.  :thumleft:

Nan is kwaai impress dat haar kiekies in 'n tydskrif is.  :biggrin: 

Als is kwaai lappies,  :thumleft:

En waar is ons koerant storie ? Scan en post hom vir ons  :thumleft:
 
Eventually, I have a gap to post some pics.............
 
Attachments

  • XT Bash 2.jpg
    XT Bash 2.jpg
    112.3 KB
  • XT Bash 3.jpg
    XT Bash 3.jpg
    140.6 KB
  • XT Bash 4.jpg
    XT Bash 4.jpg
    115 KB
  • XT Bash 1.jpg
    XT Bash 1.jpg
    192.1 KB
smiles........ ;D :biggrin:
 
Attachments

  • XT Bash Man Trip 2013.jpg
    XT Bash Man Trip 2013.jpg
    173.1 KB
  • XT Bash 13.jpg
    XT Bash 13.jpg
    248.6 KB
  • XT Bash 14.jpg
    XT Bash 14.jpg
    145.5 KB
  • XT Bash 15.jpg
    XT Bash 15.jpg
    165.8 KB
What about the one or two "slips" or "put-downs" on the way home???

Niemand het geval nie... Net om-geval?

PS. Ek moet iewers tyd maak om die video van die naweek te edit en post!
 
Top