Op Long Tom stop ons weer om baadjies oor die impact rig te trek, en Twisties weer op na Lydenburg toe. Van daar Dullstroom Belfast N4.
Ek moes weer redelik die oor dtaa van die nuwe 1200 om by te bly by die klein 650.
Weer op Alzu gestop vir brandstof, en ook 4 koppies koffie voor ons x2 keer in ligte drip reen terug Pretoors toe trek om na sononder tuis te kom...