Kobus Myburgh
Grey Hound
Wat ek gedink het is 'n klein projekkie wat ek aanpak, lyk nou so:
Eintlik net nodig gehad om die top end oor te doen maar my OCD het weer oorgeneem en ek besluit om maar sommer al die bearings na te gaan en die nodige te vervang. Dis mos nou nie so groot joppie nie.
Wel ........ dis hoe die agter wiel lyk.
Die wheel bearings is albei kante dieselfde, wel, veronderstel om te wees. Hulle is so min dieselfde soos Ganjora se vrou se boots!
As sy OD te klein is, dan tack weld ons dan maar sommer 'n nuwe OD. [emoji15][emoji23]
Ai tog.
Sent from my iPhone using Tapatalk