my draad wat trek maak die trip toe sleg!.... toe nie!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

cassiebotha

Race Dog
Joined
Nov 17, 2009
Messages
1,265
Reaction score
0
Location
George
Bike
Kawasaki KLX 400SR
https://www.cassierides.blogspot.com/2012/01/draad-wat-rek-maak-trip-ma-slegmaar-toe.html
 
Lekker Cassie.

Terloops - het julle al ooit gaan ry sonder dat iemand 'n kaartjie kry?  :peepwall:
 
Heimer.  Daar is gewoonlik altyd traffic involved..
Ek het geen agterligte asook briek ligte nie.  Net toe hulle my bike ondersoek kry hulle nie my liksensie skyfie gelees nie. 

Almal drom om my bike en ek haal die liksensie disk uit en toe almal sien dis padwaardig toe loop almal aan.
hy was van plan om my agterligte te toets.

so ek was gelukkig gespaar.  Maar vir die res van die mense het amal kaartjies gekry.
en boonop moes hulle die oesters wat hulle wou eet by heads, moes hulle verruil vir pasta
 
Dankie Cassie, ek het al gedink jy het van die aardbol afgeval. :D
 
Groenmamba ek so besig ek kry nie meer kans vir browsin
G nie
 
Top