My trip af Verneukpan 2013 toe

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

subie

Bachelor Dog
Joined
May 20, 2008
Messages
11,274
Reaction score
725
Location
Uitenhage
Bike
Honda XR125L
Ek sou eers die Woensdag ry maar is toe gelukkig om uitnodiging van Hinksding te kry om by hulle te kan kom oorslaap.
Ry toe sommer die Maandag oggend vroeg. Vrek koud en het gesukkel met visor se opwasem die heel oggend. Op die grondpad
tussen Koster en Miga slaan my voorwiel dan ook iets ,tube stukkend en altwee shockseals geblaas. Ek het die sika conversion op my rims gedoen wat beteken ek pomp maar net weer tyre en ry voort. My roete was so al teen die grensdraad Miga tot by Makgobistad en dan die pad deur Bray bo om aan die Noordkant van Molope natuur reservaat,Vorsterhoop af Mcarthy rest toe. Daarvandaan al met
grensdraad tot waar ek wegswaai suid Van Zylsrus toe en Upington. Van Upington het ek teerpad geklap tot in Brandvlei en dan die baie mooi grondpad Loeriesfontein toe.
Hierdie pic is die grondpad tussen koster en Miga
 

Attachments

  • DSCN0859_Verneukpan.JPG
    DSCN0859_Verneukpan.JPG
    117.8 KB · Views: 723

Latest posts

Top