NAMAKWALAND+RICHTERSVELD = LEKKER!!!!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Wanneer gaan ons??

Die XT500 het baie baie goed uitgedraai.  Wie het die tafeltjie op sy bike vervoer? En daai stoeltjie? Kan nie op foto sien of dit baie klein opvou nie ;)
Dit lyk VERSKRIKLIK lekker :drif:
 
Na n lekker braai, moerse T-bones, is die manne bed toe.
Die volgende oggend is Eaton en Footpeg met die bikes terug Kaap toe
en ek en Farmer Brown stoetie terug Gourits toe, wat n lekker trip,

Maar nou verlang ek na Footpeg se Ma.........Cheers
 

Attachments

  • 103.jpg
    103.jpg
    262 KB
  • 106.jpg
    106.jpg
    192.8 KB
  • 112.jpg
    112.jpg
    182.3 KB
  • 114.jpg
    114.jpg
    197.7 KB
  • 117.jpg
    117.jpg
    220.5 KB
  • 118.jpg
    118.jpg
    200.2 KB
Lekker trip wat julle gehad het. Dankie vir die deel daarvan. Was twee jaar laas daar deur en kan nie wag vir die volgende een nie.
 
Carrol said:
Wanneer gaan ons??

Die XT500 het baie baie goed uitgedraai.  Wie het die tafeltjie op sy bike vervoer? En daai stoeltjie? Kan nie op foto sien of dit baie klein opvou nie ;)
Dit lyk VERSKRIKLIK lekker :drif:
Kyk agter op die rooi 1100, die tafel is in daai swart sak, hy vou lekker op.
Daai stoeljies is baie lekker vir die bikes, koop hom by enige Outdoors-plek
 
Thanks. Lekker om so met die foties saam julle te ry.
 
hi Nice report en lekker om te lees met die fotos. Thanks
 
Noudat jy dit reggekry het gaan jy ons seker daagliks verveel met ou trips?!! :mwink:
Gooi ons like!! :thumleft:
 
Jis daai was darm n lekker trip gewees. Baie nice ride report Pa. Ek is bly om Oom Collin ook op die forum te sien!
 
Baie lekker report dis mooi wereld daai.
Die pas se naam tussen Springbok en Hondeklipbaai is Wildeperdehoekpas.
 
Lekker trip en foties!!  :thumleft:
 
:thumleft: Ai man, dis darem mooi wereld daai!!! Great RR en fodies !!!  :thumleft:
 
Top