Overberg, Ruens, Canola en n Flying Wilddog (Video Clip Added)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Oom Foe-rie

Race Dog
Joined
Jan 15, 2008
Messages
4,847
Reaction score
1
Location
Worcester
Bike
Yamaha Super Tenere
Saterdag oggend ............... n mooi dag ............ en vroulief wat met twee van die dogters hul oggend in die Worcester Mall wil gaan deurbring............. Wat staan vir my te doen??
n Gedagte van paaie deur die Ruens gebied van die Overberg met die S10 om te gaan kyk hoe lyk die canola lande, kom in my gedagtes op.
n Vinnige teerpad trippie tot op Caledon waar die S10 se tenk vol petrol gemaak word en daarvandaan nog n bietjie teerpad rigting Riviersonderend tot by die Nethercourt afdraai.

Ag nee ............. sy staan in die pad en haar maatjies is aan die ander kant van die draad.
2012AugustusRuens001.jpg

2012AugustusRuens002.jpg


Die eerste teken van die canola .................
2012AugustusRuens003.jpg

2012AugustusRuens005.jpg

2012AugustusRuens007.jpg


Die Overberg is mooi.....................
2012AugustusRuens004.jpg

2012AugustusRuens006.jpg

2012AugustusRuens009.jpg


Ek sien hier vlieg iets in die lug rond ..............
2012AugustusRuens008.jpg


Ek kry hond se gedagte en klim op my selfoon en bel die enigste Flying Wilddog wat ek ken wie hierdie tyd van die jaar so oor die groen heuwels van die Overberg rondrits ....................
Wall-e antwoord en ek vra vir hom waar hy homself bevind. Hy verduidelik vir my en ek vra hom hoekom hy nie vir my groet as hy so bo-oor my vlieg nie. Hy sien my toe raak uit die lug uit en laat weet my dat hy sal kom groet en verduidelik my toe waar sy landingstrook is sodat ons mekaar met die voorvoet kan vat.

[flash=480,385]https://www.youtube.com/v/1IS4A_429Co[/flash]

2012AugustusRuens010.jpg


By die landingstrook ..............
2012AugustusRuens012.jpg

2012AugustusRuens013.jpg


Ai maar die Ruens gebied in die Overberg is mooi ...............
2012AugustusRuens014.jpg

2012AugustusRuens015.jpg

2012AugustusRuens018.jpg

2012AugustusRuens020.jpg

2012AugustusRuens021.jpg

2012AugustusRuens024.jpg


Die plaas waar ek van twee-jarige ouderdom af groot geword het ...............
2012AugustusRuens026.jpg


Nog mooi canola fotos ..............
2012AugustusRuens027.jpg

2012AugustusRuens028.jpg

2012AugustusRuens031.jpg


Hier het ek my skoolloopbaan begin .........
2012AugustusRuens032.jpg


Hierdie was ons rugbyveld .............. n klipharde lusernland ..............
2012AugustusRuens033.jpg


In hierdie saal is menigte skoolkonserte gehou en Vader Krismis het elke jaar vir ons hier kom presente uitdeel .............
2012AugustusRuens034.jpg


Dit is in die Jongensklip omgewing .......................
2012AugustusRuens037.jpg

2012AugustusRuens039.jpg

2012AugustusRuens040.jpg


Krige se graansilos in die verte ................
2012AugustusRuens041.jpg


En hiermee die laaste fotos op die Hawstonview pad met Botrivier in die verte op die eerste foto ..................
2012AugustusRuens043.jpg

2012AugustusRuens044.jpg

2012AugustusRuens046.jpg


En so kom n lekker trip tot sy einde ....................... Ag man maar dis lekker om so n solo te doen en om die kop weer skoon te kry vir die week wat voorle....................... :thumleft:
 
Top