Pa en dogter road trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dankie vir die RR.  Ek voel skoon aangedaan.

Ons gesinnetjie het ook net begin met die 'bikery-ding' toe val my mandier weg.  Nou is dit net ek en Boeta.  Hy was baie happy om saam my op die cruiser te klim vir 'n naweek, maar nou dat hy 18 is, wil hy SELF ry (klink soos toe hy 'n kleuter was, 'ek wil self').  My senuwees is aan flarde, maar ons was onlangs by 'n kursus en sal nog kursusse doen.  Ek moet net leer om sy vermoëns te vertrou.

Memories is so vreeslik kosbaar en moenie die foto's vergeet nie.  Ek sou bitter graag wou hê dat daar meer sulke memories vir Boeta saam met sy dad kon wees :'(  Nou is hy en ek besig om memories te bou.

MK said:

Ai, MK, dis hartseer, maar gelukkig het jy nog 'n kans saam met Boeta.  Geniet die tyd saam met jou seunsmens. 
 
Mev Vis Arend said:

MK, memories hou nooit op nie, jy moet net aanhou om hulle te "create"!  Onthou Boeta moet eendag die man in sy huis wees, en dit begin nou al.  Jy het hom help grootmaak en opbou tot wat hy vandag is, nou moet jy daardie "belegging" wat jy ingesit het, vertrou!  Geniet sy teenwoordigheid en bereidheid om nog saam jou te ry, al is dit op sy eie.  Ons hou die ride reports dop, deel daai kiekies met ons!!  Groete en welkom, Duster.
 
Awesome!  :thumleft:
 
Sjoe, kom nou eers op die een af.
Lekker man.
Pragtige fiets... en die dogter is ook nie BAD nie...  :imaposer:  Spot sommer. Daar is min mense wat sulke lekker familie verhoudings het.  Ek LOVE my dogtertjie ook en my grootseun en die pensionvretertjie.

Lekker saamgery
 
woody1 said:

Jaaaa Woody, dis een van daai stadige wittes....., maar vrek mooi!!! Die dogter is nie bad nie, jys reg, en die haelgeweer is al gebere, die gatling gun is nou uitgehaal!!! :imaposer:
 
Hey ons WITTES is nie stadig nie..

My dogtertjie toe ons in Holland gebly het.
En nou is sy 'n groot nooi.
Ry my XL 600, haar eie XT 350 en sommer haar kerel se STADIGE grys S-10 op Verneukpan ook.

Wens ons kan mekaar meer sien.
 
Attachments

  • FamDONKER.JPG
    FamDONKER.JPG
    36.7 KB
  • 20140702_145409.jpg
    20140702_145409.jpg
    32 KB
  • 20140702_115700.jpg
    20140702_115700.jpg
    87.7 KB
  • DSCN0430.jpg
    DSCN0430.jpg
    133.7 KB
Jis dis cool.  Ja ons is twee is gelukkige toppies om sulke mooi dogters te hê, en wat hul tyd saam met ons deel.  Doen so voort!!
 
Top