PE Dogs Saterday Ride 3 Jan 2015

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
oooooohhhh......so dis wat jy daar gaan doen het.... :imaposer:
 
Attachments

  • DSCF4325.JPG
    DSCF4325.JPG
    96.5 KB
dankie vir die pics julle...ek het saamgery maar baie van hierdie fotos het ek nie gesien nie :biggrin:
 
Het so effe laat op Cradock ingery vir middagete (15:30 ) by die Wimpy maar was lekker warm, na ete het ons die nodige verversings gekry vir die aand se oorslaap. Bikes vol brandstof gemaak en ons is oppad terug op die R337 in die rigting van Somerset-Oos/ Pearston.

Attachments

  • DSCF4338.JPG
    DSCF4338.JPG
    102.5 KB
  • DSCF4345.JPG
    DSCF4345.JPG
    101.1 KB
  • DSCF4346.JPG
    DSCF4346.JPG
    104.4 KB
  • DSCF4347.JPG
    DSCF4347.JPG
    92.5 KB
  • DSCF4353.JPG
    DSCF4353.JPG
    91.6 KB
Oornag Paleis, moet nie laat die uiterlike jou afsit nie.
1- Plaashuis
2- Ek en die Engelsman
3- Kuiertjie
4- Oggend beskuit op die stoep.
5- Gepak en weer oppad.
 
Attachments

  • DSCF4355.JPG
    DSCF4355.JPG
    86.2 KB
  • DSCF4357.JPG
    DSCF4357.JPG
    91 KB
  • DSCF4363.JPG
    DSCF4363.JPG
    66.5 KB
  • DSCF4364.JPG
    DSCF4364.JPG
    87.5 KB
  • DSCF4366.JPG
    DSCF4366.JPG
    87.7 KB
Kiekies van Plaas na Pearston / Jansenville vir breakfast en huis toe. By die R400 vir Hotwire en Texc gegroet.

Dankie julle weereens vir n lekker ride en dit sal defnitief nie die laaste wees.  :thumleft:
 
Attachments

  • DSCF4371.JPG
    DSCF4371.JPG
    85.1 KB
  • DSCF4400.JPG
    DSCF4400.JPG
    92.4 KB
  • DSCF4399.JPG
    DSCF4399.JPG
    91.3 KB
  • DSCF4398.JPG
    DSCF4398.JPG
    91.4 KB
  • DSCF4394.JPG
    DSCF4394.JPG
    73.4 KB
  • DSCF4393.JPG
    DSCF4393.JPG
    87.2 KB
  • DSCF4388.JPG
    DSCF4388.JPG
    75 KB
  • DSCF4383.JPG
    DSCF4383.JPG
    77.9 KB
  • DSCF4379.JPG
    DSCF4379.JPG
    89 KB
  • DSCF4367.JPG
    DSCF4367.JPG
    82 KB
TEXC said:
dankie vir die pics julle...ek het saamgery maar baie van hierdie fotos het ek nie gesien nie :biggrin:

Engelsman sê groot plesier, ek wonder self partkeer waar ek van die fotos gesien het.
 
Difflock said:
Kiekies van Plaas na Pearston / Jansenville vir breakfast en huis toe. By die R400 vir Hotwire en Texc gegroet.

Dankie julle weereens vir n lekker ride en dit sal defnitief nie die laaste wees.  :thumleft:

en n special thanx aan julle dat julle so n lekka trippie beplan het :thumleft:

oooh, en ek sien op google dat ons kon eintlik daai ander pad gery het waar die hek buite Somerset Oos gesluit was...
 
Net so van my kant af , baie dankie vir die end wat ek kon saam ry en die reëlings wat jy vir ons gemaak het Diffie , ook vir TEXC en Hotwire was lekker om julle te ontmoet en die dag saam te ry  :thumleft:
Dankie ook vir die Ingelsman vir die fotos neem :deal:

Hoop ons kan gou weer n draai ry .
 
Dutchman81 said:

:thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
en n special thanx aan julle dat julle so n lekka trippie beplan het :thumleft:

oooh, en ek sien op google dat ons kon eintlik daai ander pad gery het waar die hek buite Somerset Oos gesluit was...
[/quote]

Really sorry I could not make the ride this time round. Looks like good fun was had by all, maybe next time  :thumleft:
 
Diffie, daai braaiplek ken van vuur  :thumleft: Lyk my jul was bang om ordentlik vuur te maak, smaak my batteries was pap  :peepwall:
 
Ons batteries was nogal pap en die maag was leeg, so ons was beplan om lekker kuier vuur te maak na ete en dan sou die extra steering dampers klaar gedrink geraak het...
Maar Klasvakie was sterker as sekere van ons en moes maar gaan slaap het na ete...
 
Hotwire said:

ek was teen 9uur so moeg ek konnie my oe oop hou nie...ek het al gedink daaraan om net te gaan slap sonder om eers te eet...maar toe skop Kaptein Morgan vir my en ek kry toe skielik n tweede wind....toe kon ek nie ophou kuier... :biggrin:

ek en Hotwire het lekker gesit en kuier :thumleft:
 
Waars die ander fotos chaps, Dutchman81, Hotwire and Texc  :sip:
 
Difflock said:
Waars die ander fotos chaps, Dutchman81, Hotwire and Texc  :sip:

Diffie, jou persoonlike paparazzi het so n uitstekende job gedoen dat ek amper niks fotos nie wat sy nie al klaar gepos het nie :thumleft:
 
After Difflock departed from the group just outside Jansenville to attend urgent matters at home, Hotwire and myself turned off from the R75 on the dirt road travelling just South of the Darlington Dam towards Glenconnor. The pass was very scenic and we stopped to take a photo or two.

From here we eventually met up again with the R75 and our dirt ride had come to an end.
 
Attachments

  • PHOT0038.JPG
    PHOT0038.JPG
    249.4 KB
  • PHOT0039.JPG
    PHOT0039.JPG
    259 KB
  • PHOT0040.JPG
    PHOT0040.JPG
    220 KB

Latest posts

Top