PE Dogs Saterday Ride 3 Jan 2015

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Hotwire said:
Ek het n paar video clips wat ek wil edit nog en laai, maar ek nog op holiday...

en ons wil daai fotos ook sien :thumleft:
 
Hotwire said:
Ek het n paar video clips wat ek wil edit nog en laai, maar ek nog op holiday...

Wil ook graag daai video clips sien , gooi hulle oom Hotwire  :peepwall:
 
O ja...as eniiemand daai pad ry en tel n blou slaapsak op....dis myne...hy het op een of ander manier losgekom en afgeval van die bike af ???
 
Ja nee kyk - toe ons Somerset inry en ek sien die fietse daar staan, toe weet ek - hier word geeet  :biggrin:

Ek en Ed het in Bedford gestop v koffie en ek het nogal gedink dat ek hom Klipfontein skooltjie moet gaan wys waar ek as kind gespeel het en dan oor die berg ry Somerset Oos toe.

Sou darem lekker die hoenders in gewees het as ek so naby was en die hek is gesluit.  :mad: :eek:

Laat weet as jul weer wil gaan, dan reel ek dat die hek oop is.  My neef ken die ou goed wat die hek sluit.

Dis beslils 'n lekker trip gewees wat julle gedoen het.

Be good.
 
Ek sal enige tyd weer die trippie doen , pragtige omgewing daai , dankie vir die in loer , dit was lekker om oom hulle weer te kon sien  :deal:

Ons wag nog geduldig vir oom se RR :pot:
 

Latest posts

Top