Sederberg Solo

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
subie said:
Wow! Jy vat mooi fotos.
Hierdie een sal ek nou eers n ruk hou vir my desktop  :thumleft:

Hier's vir jou ’n mooier een Subie
 

Attachments

  • Sederberg Solo 054.JPG
    Sederberg Solo 054.JPG
    308.1 KB
In gezoom op die huisies in die agtergrond......gelukkige mense!
 

Attachments

  • Sederberg Solo 052.JPG
    Sederberg Solo 052.JPG
    278.6 KB
Bokboer naby Wuppertal. Wonder wat sy naam is, sekerlik nie Dorsland nie maar dalk Klipland of iets . Kom julle maar te vore met ’n geskikte naam.
 

Attachments

  • Sederberg Solo 097.JPG
    Sederberg Solo 097.JPG
    355.5 KB
My rit was ook ’n klimaks gewees.
 

Attachments

  • Sederberg Solo 065.JPG
    Sederberg Solo 065.JPG
    219.8 KB
gwild said:
Nice pics and report, thx for sharing :thumleft:

Ons moet nou maar ñ december/januarie trip begin beplan.

Onthou beloftes maak skuld!.... :thumleft:
 
Garfield en Karoo Rider dankie vir julle erkenning. Altyd lekker as iemand dit waardeer  :3some:
 
Flatout said:
Garfield en Karoo Rider dankie vir julle erkenning. Altyd lekker as iemand dit waardeer   :3some:

Lekker om iemand anders se fotos te sien, ons kyk met ander oe en stop op verskillende plekke om fotos te neem  :thumleft:
 
Nice ride Sakkie  :ricky:

Mooi pics. 


Skielik trek my hart in die rigting van die Cederberg........  8)
 
Operator said:
Nice ride Sakkie  :ricky:

Mooi pics. 


Skielik trek my hart in die rigting van die Cederberg........  8)

Ons was darem lanklaas saam op ’n rit, dit moet nou einde kry!
 
Heng Flatout, dit lyk blerrie lekker.  Mooi kiekies van 'n bitter mooi deel van ons land.  Ek sien nou nog meer uit na my Dorsland Trek daai kant toe later vanjaar  ;D

Dis jammer jy kon dit nie hiernatoe maak nie maar jy het darem als gedoen wat jy hier kon: bokke gesien, lasagne geëet, en onder 'n grasdak lapa slaap  >:D :imaposer:  Dis net die lekker kuier wat jy op uitemis het  :)
 
Funtana said:
Soms is 'n solo trip net die regte ding.  Nice kiekies.  Mooi Alpie.  Lekker trip.

Dankie! Ons moet darem weer ’n slag probeer om al die Honda-V-Twins op ’n rit by mekaar te kry.
 
Dorsland said:
Heng Flatout, dit lyk blerrie lekker.  Mooi kiekies van 'n bitter mooi deel van ons land.  Ek sien nou nog meer uit na my Dorsland Trek daai kant toe later vanjaar  ;D

Dis jammer jy kon dit nie hiernatoe maak nie maar jy het darem als gedoen wat jy hier kon: bokke gesien, lasagne geëet, en onder 'n grasdak lapa slaap  >:D :imaposer:  Dis net die lekker kuier wat jy op uitgemis het  :)

Dis nou nie altemit nie!
 
Ek lees veral lekker omdat ek in April daai roete ook gery het, dit voel omtrent of ek saam is (net baie goedkoper)
Ek sien jy is darem veilig deur daai sandspot naby Eselbank :ricky:
 
Baie mooi RR en fantastiese foto's van die Sederberge :thumleft:
Dankie vir die deel
 
Mens kan nooit genoeg kry van hierdie area nie, en met jou goeie fotos en mooi skryf sien mens altyd weer iets nuuts.

dankie vir die deel  :thumleft:
 
Lekker gekuier Flatout en sien daarna uit om weer erens langs die grondpaaie te ontmoet.
 
dirt rat said:
Lekker gekuier Flatout en sien daarna uit om weer erens langs die grondpaaie te ontmoet.

Stem saam  :thumleft:
 
Top