SLUMDOGS BASH – OLD THOMAS RIVER – 14 & 15 NOVEMBER 2020

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Difflock

Race Dog
Joined
Jul 27, 2012
Messages
1,598
Reaction score
64
Location
Kirkwood
Bike
Yamaha Super Tenere
Middag WD's, verlede Saterdag was ons jaarlikse Slumdogs Old Thomas River Bash,  gaan so kort RR gooi oor ons trippy na OTR, kuier op OTR en terug huis toe.
Wat is tyd, iets wat kosbaar is en om vir als in jou lewe tyd te maak kos beplanning, wel ek het al die heel week hier en daar tyd afgeknyp om die fotos van Go Pro te grab, kleiner te maak ens.
Jaco aka JMOL, dankie vir jou getroue diens elke jaar, ek weet jy vra jou self elke jaar hoekom jy dit doen maar jy doen dit so goed en dit was soos altyd awesome. Lekker om met  "Ou" vriende op te kon vang en nuwes pêlle te maak, roetes is uit geruil want waaroor praat jy dan as die memories wat jy beleef het.
Nogal uit gesien om manne te sien wat hul hand of naam op gesit het vir die saamtrek en was bietjie teleurgestel toe hul nie daar was.

Saterdag breuk aan 05:00  word ons verwelkom met n pragtige sonskyn en dit voorspel net mooi dinge, ons bly in n pragtige land en ek moet my self daaraan herhinner.

Ek, Ingelsman en Chris ry saam 06:00 van  Kirkwood na Paterson waar ons Oom Boetie, De Wet, Zane, Bennie en nuwe man Hennie opgetel het, van daar volg roete soos uit een gesit met kiekies en n kort beskrywing.
Kom ry saam en geniet die kiekies of roete, probeer om altyd n nuwe gedeelte pad te ry na enige Bash of Gathering wat ek al bygewoon het.

 

Attachments

  • 20201116_202015.jpg
    20201116_202015.jpg
    302.8 KB
  • 20201116_202146.jpg
    20201116_202146.jpg
    479.9 KB
  • 20201118_093839.jpg
    20201118_093839.jpg
    312.2 KB
  • 20201118_094058.jpg
    20201118_094058.jpg
    285.5 KB
  • 20201116_202306.jpg
    20201116_202306.jpg
    359 KB
Op die R342 sien ons n klomp wild op linkerhand van die Addo Olifant Park " Zebras, Elande, Rooi bokke" waarvan die getal vlak varke by verre die meeste was, so sluit die pad by die N10 aan op Paterson waar ons die res van ons groep optel. Die manne maak grappies en hier sien ek my maagspiere gaan seer wees teen vannaand.
 

Attachments

  • 20201116_202337.jpg
    20201116_202337.jpg
    254.1 KB
  • 20201118_094201.jpg
    20201118_094201.jpg
    266 KB
  • 20201116_202446.jpg
    20201116_202446.jpg
    361.1 KB
  • 20201116_202541.jpg
    20201116_202541.jpg
    254.3 KB
  • 20201116_202615.jpg
    20201116_202615.jpg
    341.2 KB
Uit Paterson ry ons op die Stofpad R342 verby Shamwari Game Reserve na die N2 waar ons links draai na Ghramstown.
Pad oppervlakte is maar "zinkplaat " pad is nogal besig en van korte duur voor ons teerpad slaan, plan is om verby al die algemene of bekende paaie te kom vir die nuwes, ek kom net eenmaal n jaar in daai area so ek maak n punt daarvan om n nuwe gedeelte uit te sit met indien daar tyd oor is n klein "loopie"  :imaposer:
 

Attachments

  • 20201116_202707.jpg
    20201116_202707.jpg
    369.3 KB
  • 20201116_202756.jpg
    20201116_202756.jpg
    299 KB
  • 20201116_202815.jpg
    20201116_202815.jpg
    336 KB
  • 20201116_202901.jpg
    20201116_202901.jpg
    334.9 KB
N2 na Ghramstown, groen "groen droogte" maar dink hul kort nog n klomp reën, pad is pragtig, verveeld maar vinnig en ontspan voor die grondpad uitdagings kom.
 

Attachments

  • 20201116_202922.jpg
    20201116_202922.jpg
    306.4 KB
  • 20201116_202941.jpg
    20201116_202941.jpg
    328.8 KB
  • 20201116_203009.jpg
    20201116_203009.jpg
    340.9 KB
  • 20201116_203034.jpg
    20201116_203034.jpg
    385.8 KB
Ons was lekker vroeg 07:45 op Ghramstown by die Wimpy vir breakfast, 1st keer wat ek voor die plek stop met min mense daaityd van die oggend in sug. Laat weet gou vir JMOL waar ons op roete trek en daarna maak ons die  ysterperde se tenke ook vol vir die pad verder
 

Attachments

  • 20201116_203121.jpg
    20201116_203121.jpg
    164.4 KB
  • 20201116_203143.jpg
    20201116_203143.jpg
    173.6 KB
  • 20201116_203208.jpg
    20201116_203208.jpg
    144.8 KB
  • 20201116_203229.jpg
    20201116_203229.jpg
    179.8 KB
  • 20201116_203255.jpg
    20201116_203255.jpg
    191.8 KB
Ghramstown via Ecca Pas, lekker draaie om te vat maar bitter gevaarlik, ek raak nooit mak of wil cowboy wees om te kyk hoe laag of vinnig ek my bike deur die draai kan druk nie.
 

Attachments

  • 20201120_064621.jpg
    20201120_064621.jpg
    324.5 KB
  • 20201120_064643.jpg
    20201120_064643.jpg
    360 KB
  • 20201120_064749.jpg
    20201120_064749.jpg
    380.7 KB
  • 20201120_064819.jpg
    20201120_064819.jpg
    371.1 KB
  • 20201120_064836.jpg
    20201120_064836.jpg
    394.6 KB
  • 20201120_064901.jpg
    20201120_064901.jpg
    387.3 KB
Now the fun begins!!! Stofpaaie begin nou, regs op Commitees en dan links na Double Drift Game Reserve deur Bucklands. Moet net sê die Bucklands manne skraap hul paaie en wow, mooi pad oppervlakte, het wild gesien en spekboom blom goed.
Laastens die hek wagte is baie gaaf en behupsaam.
 

Attachments

  • 20201122_145021.jpg
    20201122_145021.jpg
    226.1 KB
  • 20201122_145042.jpg
    20201122_145042.jpg
    207.4 KB
  • 20201122_145104.jpg
    20201122_145104.jpg
    423.3 KB
  • 20201120_065239.jpg
    20201120_065239.jpg
    359 KB
  • 20201120_065553.jpg
    20201120_065553.jpg
    425.6 KB
Nogsteeds in die Double Drift Game Reserve, verby ou Fort gery als nog mooi en nou op die bekende Vis Rivier laag water brug, gestop vir kiekies en n waterbreuk.
 

Attachments

  • 20201120_065632.jpg
    20201120_065632.jpg
    377.2 KB
  • 20201120_073916.jpg
    20201120_073916.jpg
    361.7 KB
  • 20201120_074021.jpg
    20201120_074021.jpg
    285.6 KB
  • 20201120_074120.jpg
    20201120_074120.jpg
    170.9 KB
  • 20201120_074104.jpg
    20201120_074104.jpg
    159 KB
Van Rivier tot waar die pad by die Breakfastvlei aansluit draai ons regs vir 6km en links 30m en weer regs vir 6.5km tot voor n hek met n "moerse" slot recalculate route terug Breakfastvlei pad toe en links na hek by Breakfastvlei.
Wanneer ek my roete uitsit kyk ek kaart van bo, as dit op n teerpad is kan ek met Google view sien of hek oop is maar op n grondpad kan jy maar net hoop. Dankie chaps vir julle geduld om nie al eenmaal maar n paar maal saam my om gedraai.
 

Attachments

  • 20201122_152350.jpg
    20201122_152350.jpg
    283.7 KB
  • 20201122_152406.jpg
    20201122_152406.jpg
    271.6 KB
  • 20201122_152422.jpg
    20201122_152422.jpg
    232.4 KB
  • 20201122_152457.jpg
    20201122_152457.jpg
    303.2 KB
  • 20201122_152514.jpg
    20201122_152514.jpg
    478.1 KB
  • 20201120_074552.jpg
    20201120_074552.jpg
    415.2 KB
  • 20201120_074606.jpg
    20201120_074606.jpg
    383.8 KB
Breakfastvlei pad na Debe Nek, weereens zinkplaat pad, wees net op die uitkyk vir beeste, boerbokke en onpadwaardigevoertuie. Op Debe Nek gestop vir n breuk en van daar regs op R63 en links op die R352 na Keiskammahoek via Red Hill Pass.
 

Attachments

  • 20201122_153000.jpg
    20201122_153000.jpg
    234.7 KB
  • 20201122_153015.jpg
    20201122_153015.jpg
    211.5 KB
  • 20201122_153942.jpg
    20201122_153942.jpg
    197.1 KB
  • 20201120_074904.jpg
    20201120_074904.jpg
    236 KB
  • 20201122_154005.jpg
    20201122_154005.jpg
    244.7 KB
  • 20201122_154020.jpg
    20201122_154020.jpg
    213.6 KB
Oor Red Hill Pass, n nice lekker wye draaie pas, hier en daar n pothole veral op Keiskammahoek se kant wat versteek was, mooi kyk veral as jou oë afdwaal oor die landskap. Hier is dit groen, hul kry defnitief meer reën hier as die pad waarvan ons gekom het.
Sien daars ontwikkeling in Keiskammahoek maar verder n klein plekkie en vinnig daar deur.
 

Attachments

  • 20201122_154036.jpg
    20201122_154036.jpg
    201.5 KB
  • 20201120_075114.jpg
    20201120_075114.jpg
    299.4 KB
  • 20201122_154059.jpg
    20201122_154059.jpg
    180.3 KB
  • 20201122_154114.jpg
    20201122_154114.jpg
    175.6 KB
  • 20201120_075238.jpg
    20201120_075238.jpg
    310.4 KB
  • 20201120_075300.jpg
    20201120_075300.jpg
    381.3 KB
Oor Dontsa Pas, n pragtige pas, kort en eindig bo waar die plantasies begin, die reuk van pine is oordonderend maar vars.
Wanneer jy Gugu dam sien in die vêrte draai ons regs net verby Umfulane State Forrest en in rigting van R346.
 

Attachments

  • 20201120_075445.jpg
    20201120_075445.jpg
    364.3 KB
  • 20201120_075517.jpg
    20201120_075517.jpg
    358.6 KB
  • 20201120_075538.jpg
    20201120_075538.jpg
    387.9 KB
  • 20201120_075611.jpg
    20201120_075611.jpg
    288.2 KB
  • 20201120_075753.jpg
    20201120_075753.jpg
    314.2 KB
  • 20201120_080133.jpg
    20201120_080133.jpg
    298 KB
Ry tussen Isidenge en Nabakyu State Forrest deur na R346 "Stutterheim / King Williams Town pad", het dit op vorrig foto verkeerd op gesit as R364 jammer.
 

Attachments

  • 20201120_080157.jpg
    20201120_080157.jpg
    407.4 KB
  • 20201120_080211.jpg
    20201120_080211.jpg
    302.3 KB
  • 20201120_080323.jpg
    20201120_080323.jpg
    132.1 KB
  • 20201120_080416.jpg
    20201120_080416.jpg
    286.5 KB
  • 20201120_080457.jpg
    20201120_080457.jpg
    319.8 KB
  • 20201120_080529.jpg
    20201120_080529.jpg
    293.3 KB
Amabele pad, redelike hoeveel vee "beeste en perde" wat rond loop, wees maar versugtig veral ook vir los heining drade in die pad. Pad oppervlakte is mooi by plekke net hier en daar groot gate en geen naamborde so maak seker jy weet waar jy oppad heen is.
 

Attachments

  • 20201122_171807.jpg
    20201122_171807.jpg
    269.4 KB
  • 20201122_171823.jpg
    20201122_171823.jpg
    263.7 KB
  • 20201122_171837.jpg
    20201122_171837.jpg
    275.4 KB
  • 20201122_171904.jpg
    20201122_171904.jpg
    275.7 KB
Pitstop by die N6 Amabele, lekker warm nog, maak keel nat en gesels weer n hond uit n bos, manne honger en soek plek om vuur te maak.
 

Attachments

  • 20201120_080712.jpg
    20201120_080712.jpg
    262.7 KB
  • 20201120_080742.jpg
    20201120_080742.jpg
    252.9 KB
  • 20201120_080808.jpg
    20201120_080808.jpg
    272.7 KB
  • 20201120_080832.jpg
    20201120_080832.jpg
    258.3 KB
  • 20201120_080859.jpg
    20201120_080859.jpg
    261.6 KB
  • 20201120_080953.jpg
    20201120_080953.jpg
    274.2 KB
Op N6 links vir 2km dan regs op Wriggleswade Dam pad na Kubusie Rivier, waar grondpad ook begin en waar ons vuur aan gesteek het vir middagete.
 

Attachments

  • 20201120_081109.jpg
    20201120_081109.jpg
    298.8 KB
  • 20201120_081247.jpg
    20201120_081247.jpg
    320.3 KB
  • 20201120_081305.jpg
    20201120_081305.jpg
    418.6 KB
  • 20201120_081325.jpg
    20201120_081325.jpg
    405.8 KB
Vir my altyd lekker om langs die pad kos te maak, hetsy dit n braai is op n vuurtjie of in die pan. Langs die rivier onder bome met die briesie wat deurtrek en water klots 6m van jou af oor die klippe, hoe sê Archie altyd "it's magic".
Mens dink eers daars teveel kos dan eet jy bietjie bietjie agter die lekker aan, ek nuttig my koffie, hoopeloos te min gedrink vir die dag.
Met ons maage vol is manne nie lus vir my ekstra "loopie", ook maar goed so want ons kon dalk donker daaraan gekom het met min tyd vir kuier saam vriende.
 

Attachments

  • 20201120_081408.jpg
    20201120_081408.jpg
    345 KB
  • 20201120_081427.jpg
    20201120_081427.jpg
    184.1 KB
  • 20201120_081442.jpg
    20201120_081442.jpg
    624 KB
  • 20201120_081457.jpg
    20201120_081457.jpg
    324.7 KB
  • 20201120_081527.jpg
    20201120_081527.jpg
    348.5 KB
Gou chat gehad met local skaap boer, altyd vriendelike mense oppi pad wat mens teekom maak nie saak wie hy of sy is, hang ook van jou self af hoe jy jou self voorstel dit kan bepaal hoe die ander persoon reageer. Lekker draai terug na Dohne "toets stasie" bo Stutterheim en regs op N6 na OTR.
 

Attachments

  • 20201122_183225.jpg
    20201122_183225.jpg
    222.3 KB
  • 20201122_183242.jpg
    20201122_183242.jpg
    225.1 KB
  • 20201122_183258.jpg
    20201122_183258.jpg
    197.8 KB
  • 20201122_183311.jpg
    20201122_183311.jpg
    162.2 KB
  • 20201122_183328.jpg
    20201122_183328.jpg
    225.5 KB
  • 20201122_183341.jpg
    20201122_183341.jpg
    220.7 KB
  • 20201122_183426.jpg
    20201122_183426.jpg
    176 KB
  • 20201122_183442.jpg
    20201122_183442.jpg
    191.1 KB
  • 20201122_183502.jpg
    20201122_183502.jpg
    212.8 KB
N6 ringting Cathcart en dan links by Old Thomas River, die dag temp het mooi afgekom na n warm dag van Double Drift waar die sonnetjie my wange rooi gepiets het. So ry ons die bekende grondpad na OTR, parkeer ons ysterperde na n langerige dag by die voordeur om in te boek en almal te groet so ook gou n lemmenatjie te genuttig.
 

Attachments

  • 20201122_183927.jpg
    20201122_183927.jpg
    164.1 KB
  • 20201122_183908.jpg
    20201122_183908.jpg
    164.1 KB
  • 20201122_183944.jpg
    20201122_183944.jpg
    168.4 KB
  • 20201122_183959.jpg
    20201122_183959.jpg
    198.6 KB
  • 20201122_184016.jpg
    20201122_184016.jpg
    206.8 KB
  • 20201122_184036.jpg
    20201122_184036.jpg
    190.7 KB
  • 20201122_184059.jpg
    20201122_184059.jpg
    212 KB
  • 20201122_184111.jpg
    20201122_184111.jpg
    215.9 KB
Top