Somerset - Ceres - Ladysmith - 13 en 14 Julie 3013

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
:ricky: Oupa Straddle en Kleinseun!
 
Attachments

  • IMG_1979.JPG
    IMG_1979.JPG
    73.1 KB
katvis said:
:ricky: Oupa Straddle en Kleinseun!
Thanks Katvis vir die saamry. Ek sien reeds uit na die volgende een. Hierdie keer los ons nie vir ou poniestert by die huis nie. Ons gaan nog daai verlore toon een van die dae loop soek.
 
Boas said:
baie jaloers.....en baie dankie dat julle manne vir moosehead weer mens gemaak het!  ek sou graag vir hom wou onderbroeke leen maar ongelukkig dra hy net fyn kantgoed en ook XXXL. :imaposer:

Hey jy praat lekker los van my ne, jy weet volgende keer gaan jy saam, dan is JY die Newbie, Jy sal sommer ook Brandslang gevoer word. BTW my onnerbroeke pas by my kouse en ek dra nie kouse nie... :lol8:
 
JK said:
Eish manne lekker trippie  :thumleft: :thumleft: :thumleft: Dit maak my sommer lekker jaloers julle manne het darm lekker ryplek daar inni kaap in. Ja moosehead is dalk nog n bitji duermekaar daai is n KTM nie n KATANA nie :lol8:

As dit n KATANA was het ek definitief my gat gesien en sommer n kar gesoek om in vas te ry :imaposer:
 
moosehead said:

Sien jou avatar het verander is daai nou jy self?
 
Nice RR Straddle.

Wens ek kon saamgaan. Bly in Strand en het familie in Ladismith.  Hoop daar is volgende keer weer so n trip.
 
Jehan said:
Nice RR Straddle.

Wens ek kon saamgaan. Bly in Strand en het familie in Ladismith.  Hoop daar is volgende keer weer so n trip.
Hou net planning a ride dop, ons probeer een n maand doen, of pm my jou cell no, ons ry baie dagtrips
 
Top