Toe gaan ry ek weer die "Orrie watse naam" pas!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ek het hom toe gaan ry......ek weet nie waaroor almal moan nie... :pot: :imaposer:
 
moosehead said:

ag man, dis maklik op n MX bike  :lol8:
 
0012 said:

Ek moet sé dit was nogal challenging, die 650 X-challenge wat saam my gegaan het het 5plotte gekoop oppad na die eerste hek toe..... :imaposer:
 
:spitcoffee:

bliksem dis rof! selfs vir n bmw  :peepwall:
 
moosehead said:
Ek het hom toe gaan ry......ek weet nie waaroor almal moan nie... :pot: :imaposer:
Ja nee wat ek stem..........

In die ou dae het ons van Burgersfort af weggespring in die winter in die Olifants af gou so 50 kilos in die rivierbed gery, vining oor die pas gejaag Ofcolaco toe vir lunch en weer terug selle pad tot in Burgersfort.
Daai passie was so 30/40 min tot bo.

...........maar nou is ons oud.....die bikes swaarder en ons spiere swakker :ricky:

Top