dual Race Dog Joined May 2, 2010 Messages 3,395 Reaction score 982 Location Hermanus Bike BMW R1200GS Nov 4, 2023 #1 Moes gou Kaapstad toe, sommer die fiets gevat en so half 'n trip gemaak van dit Kleinmond t aansluiting - stop/go, ek vermoed dit gaan nog lank wees voor dit reg is
Moes gou Kaapstad toe, sommer die fiets gevat en so half 'n trip gemaak van dit Kleinmond t aansluiting - stop/go, ek vermoed dit gaan nog lank wees voor dit reg is
TrailBlazer Race Dog Joined May 3, 2007 Messages 3,147 Reaction score 1,102 Location Port Elizabeth Bike Honda XL650V Transalp Nov 4, 2023 #2 Daar moes 'n helse wind gewaai het vir daai windpomp om so baie water te kon uitstoot
Ri Grey Hound WD Supporter Joined Jul 4, 2014 Messages 5,716 Reaction score 1,336 Location Somerset West Bike Suzuki DR650 Nov 4, 2023 #3 dual said: Moes gou Kaapstad toe, sommer die fiets gevat en so half 'n trip gemaak van dit Kleinmond t aansluiting - stop/go, ek vermoed dit gaan nog lank wees voor dit reg is Click to expand... Polkadraai is my valley - ek het 'n klein 2-slk woonstel gehuur op 'n plasie oorkant daardie Padstal vir 'n paar jaar, en daar leer motorfiets ry
dual said: Moes gou Kaapstad toe, sommer die fiets gevat en so half 'n trip gemaak van dit Kleinmond t aansluiting - stop/go, ek vermoed dit gaan nog lank wees voor dit reg is Click to expand... Polkadraai is my valley - ek het 'n klein 2-slk woonstel gehuur op 'n plasie oorkant daardie Padstal vir 'n paar jaar, en daar leer motorfiets ry