Vis Arend kom kuier by die rustige Suid Kaap honne.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Jakkals

Grey Hound
Joined
May 7, 2009
Messages
6,538
Reaction score
146
Location
George Western Cape
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Gaan niemand fodies of 'n RR op sit van die lekker naweek in Baviaans nie.  ???

George Yamaha het een bevange sleep over trippie gereel by Uitspan in die Baviaans, ek het ongelukig geen foto's geneem nie maar die tafel is nou oop dus kan die wat fodies geneem het dit maar op sit en Uncle Vis sal laater sy RR ook vir ons bring sodra sy dinge in plek is.
 
Nou ja lyk my die ander is seker maar besig.  ::)

Soos ek gesê het ek het geen foto's geneem nie maar hier is 'n paar wat Hendri van George Yamaha geneem het.

Hier kom ons voor George Yamaha bymekaar vir een onvergeetlike trippie.

 

Attachments

  • Baviaans Trip 16Maart2013 004.jpg
    Baviaans Trip 16Maart2013 004.jpg
    119 KB
  • Baviaans Trip 16Maart2013 008.jpg
    Baviaans Trip 16Maart2013 008.jpg
    110.1 KB
Van George het ons grond gery tot by De Rust en van daar deur Meirings Poort tot by  Klaarstroom se af draai Willowmore toe.

Foto 1 - smoke brake

Foto 2 - Buks ( Oranje baaidjie) , die man kan kudu steaks braai.  :deal:

 

Attachments

  • Baviaans Trip 16Maart2013 010.jpg
    Baviaans Trip 16Maart2013 010.jpg
    77.8 KB
  • Baviaans Trip 16Maart2013 011.jpg
    Baviaans Trip 16Maart2013 011.jpg
    95.6 KB
Foto 1 - Hier wag die George groepie vir die trein wat nooit gekom het nie.

Foto 2 - Dit is hier waar die sports begin het. (Uitspan)

Nou ja, nou wag ek self in spaning vir die res en Vis Arend se RR wat die trippie meer kan in kleur.  :deal:

Weereens wil ek vir Hendri en sy span by George Yamaha bedank vir 'n onvergeetlike naweek.  :thumleft:

 

Attachments

  • Baviaans Trip 16Maart2013 019.jpg
    Baviaans Trip 16Maart2013 019.jpg
    116.2 KB
  • Baviaans Trip 16Maart2013 030.jpg
    Baviaans Trip 16Maart2013 030.jpg
    158.4 KB
Ja,dankie aan Henri hulle wat die trip gereel het,dit was sommer A1,sorry Jakkals ek het nog nooit n kamera gehad nie,gaan maar swaar jong,dit was ook lekker om vreemdes te ontmoet,thx,guys  :ricky:Jakkals en Hamster sukkel maar met die  :bueller:
 
:laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4:

Skolla, dit is Hamster wat so snork en maak dat ek so vroeg op staan en dit is nie my skuld julle het so laat gaan slaap nie. :lol8: :lol8:
 
Nou ja dan WAG ons maar in spanning.... :clock:

Ons wag seker nog vir die stadige BLOUES om aan te kom ... :pot:
 
Buffel B said:
Mooi Jakels. Dit lyk of julle 'n moerse wegbreek hehad het

Buffel my maat daar in die GP,,  hierdie was sonder twyfel een van my lekkerste trips ooit gewees  :thumleft:
 
woody1 said:
Nou ja dan WAG ons maar in spanning.... :clock:

Ons wag seker nog vir die stadige BLOUES om aan te kom ... :pot:

Wat !!!!!!!!!! woody jy moes dit sien.

Die bloues het die stront uit die ander goeters geloop,,,,,,  vier sigarete op 10 km om presies te wees.  :peepwall: :imaposer:

 
Ek wil ook net aan Henri en aan al die ander baie dankie se, dit was n baie lekker outing en die manne het GEES. Party baie meer as ander. Ek ry nou wel n Suzuki, maar ek het heel tuis gevoel tussen die manne. Dit is waaroor bike ry gaan. Doen so voort  :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
Baked Beans by default said:
Ek wil ook net aan Henri en aan al die ander baie dankie se, dit was n baie lekker outing en die manne het GEES. Party baie meer as ander. Ek ry nou wel n Suzuki, maar ek het heel tuis gevoel tussen die manne. Dit is waaroor bike ry gaan. Doen so voort  :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Ag dit is somer niks,,,, dit is maar ons Yammie ouens se geardheid om vriendelik te wees alhoewel 'n paar mense my  uit die slaap  gehou het.  :lol8:

Maar eending het ek gesien, daai Suzuki karwei darem 'n netjiese tent saam met hom, gooi bietjie 'n fodie van jou tent as jy het. :deal:
 
Mnr en Mev Vis Arend was aanvanklik skrikerig vir die S-Kaap honde en het toe gereel vir 'n baie perate wag om saam te kom, hier vat uncle Vis heel rustig 'n rokie en staan sy wag op sy pos.



 

Attachments

  • New Image.JPG
    New Image.JPG
    101.4 KB
Jakkals said:
Mnr en Mev Vis Arend was aanvanklik skrikerig vir die S-Kaap honde en het toe gereel vir 'n baie perate wag om saam te kom, hier vat uncle Vis heel rustig 'n rokie en staan sy wag op sy pos.
Dit lyk na n baie lekker trippie, nou is ek eers spyt ek kon dit nie mee maak nie! Hopelik volgende keer!
Jakkals ek wonder net of die Yammies dan sou kon by bly????  :pot: :imaposer:
 
Kosie said:
Jakkals said:
Mnr en Mev Vis Arend was aanvanklik skrikerig vir die S-Kaap honde en het toe gereel vir 'n baie perate wag om saam te kom, hier vat uncle Vis heel rustig 'n rokie en staan sy wag op sy pos.
Dit lyk na n baie lekker trippie, nou is ek eers spyt ek kon dit nie mee maak nie! Hopelik volgende keer!
Jakkals ek wonder net of die Yammies dan sou kon by bly????  :pot: :imaposer:
:laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4:

Jy weet dan wat maak my Blou Blits met jou Katoom as ons haastig raak.  :deal:
 
Foto 1 - Dit is nou Skolla, hy het vir Chuck Noris alles geleer en was vir baie jaare Chuck se persoonlike lyfwag tot dat hy vir hom   'n aftree nessie op George kom skrop het. Skolla het laas naweek so gejaag deur die Karoo dat die dassies plat geval het en hulle ore plat getrek het, tot die springbokke het grillerig geraak. :snorting:

Foto 2 - Dit is nou Buks se Exaartjie, hy moet maar altyd sorg dat daar 'n can of the best saam gaan want sy exaartjie like olie kwaai.  :pot:  Buks is blykbaar geban op die forum omdat hy die waarheid gepraat het.

 

Attachments

  • Photo0202.jpg
    Photo0202.jpg
    79.5 KB
  • Photo0205.jpg
    Photo0205.jpg
    134 KB
Suid-kaap honne ; rustig


n paar woorde wat ek nog nie voorheen saam op een thread gesien het nie nog minder in dieselfde sin.   :imaposer:


eks jammer ek het die trippie gemis. lyk of dit lekker was!  

gooi nog fotos  :thumleft:
 
Daai lyk na `n lekker trippie en manne saam !! Weet net nie hoe die ouens dit gehou het met Jakkals nie, hy kan `n handvol raak en baie gorrel, veral as die voggies bietjie trek  :pot: :peepwall: :laughing4:
LEKKER MAN !
 
Dit was n baie,baie lekker trippie gewees.Baie dankie aan die span van GEORGE YAMAHA vir die reelings.Jammer ek het ook nie fotos nie.Die tydjie was so kort.Ook dankie aan almal wat daar was vir die lekker kuier en geselsies. :pot:
 

Latest posts

Top