Vis Arend kom kuier by die rustige Suid Kaap honne.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
HAMSTER said:
Dit was n baie,baie lekker trippie gewees.Baie dankie aan die span van GEORGE YAMAHA vir die reelings.Jammer ek het ook nie fotos nie.Die tydjie was so kort.Ook dankie aan almal wat daar was vir die lekker kuier en geselsies. :pot:

Ja my ou maat, dit was nou regtig vir my baie lekker gewees om net daar te sit en te luister na al die goete wat die ouens  gesels.  :lol8:
 
The Long Way round to Baviaans

Dankie dat jy die RR begin het Jakkals, dit spaar my baie tyd.
Hier is die Arende se bydrae tot ‘n fantastiese trip.  Jakkals het reeds gesê wat te sê is, maar van ons kant wil ons vir Hendri en sy span bedank vir ‘n uitsonderlike lekker trip, dankie vir al die reêlings en bystand.  Dan vir die groep, julle SC (en so een of drie van Graaff Reinett) se manne het die geleentheid voorwaar ‘n uitsonderlike een gemaak, dankie aan almal.  En laat ek hier onomwonde sê, hulle kan kuier, en snork, en min slaap.

Nou ja, met al die formaliteite agter die rug, kom ons begin die RR.
Ons sou oorspronklik die Saterdag van Kig William’s Town vertrek en deur die Baviaans van die Ooste kant ry waar ons dan die groep by Uitspan, ons oornag plekkie, sou ontmoet.  Dinge werk toe nie so uit nie, want ek het toe eers besigheid met George Yamaha die Vrydag.  Ons is toe maar die Vrydag vroeg in die pad en sal dan sommer die Saterdag met die groep deur ry na Baviaans.

Vroegoggend al op die pad, die ou S10 is weer gelaai, ons toets nog so dingetjie of twee vir ons Nam trip later die jaar.
100_8214_zpsa0de4c62.jpg


100_8219_zps28991561.jpg


Die bome raak lank
100_8236_zps1c0d97ab.jpg


En die skaduwees raak korter.
100_8250_zps83248cc5.jpg


Nog oppad na George
100_8262_zps5d2e3506.jpg


100_8281_zpsaa65e25d.jpg


100_8301_zps200c5e4c.jpg


100_8352_zps94f00f9d.jpg


George aangekom, besigheid agter die rug gekry en geslaap by
Ek wou die hoerdertjie slag, maar ma wou niks weet nie.
100_8353_zps66183cc8.jpg


100_8354_zps2d3d92fc.jpg


100_8355_zps7850e23a.jpg


Lekker geslaap die nag en die volgende oggend se bymekaarkom by George Yamaha.
100_8356_zpsdb0d35cd.jpg


100_8357_zpsc724747b.jpg


Hendri, die man agter die stuur, hier word eers verduidelik watter pad ens……..
100_8405_zps94b89f71.jpg


En van die manne luister aandagtig………….
100_8407_zps39e7c717.jpg


100_8409_zps4591bcdd.jpg


En ander kon net nie wakker bly nie….
100_8412_zpsf7882795.jpg

 
Toe die groot uittog
100_8418_zps9659c248.jpg


100_8433_zps7ff2ce11.jpg


100_8446_zps918996e5.jpg


100_8447_zps3120e334.jpg


100_8453_zpsfcb4edfe.jpg


100_8461_zps8d87abb7.jpg


100_8468_zpsa1c5f7ee.jpg


100_8470_zps1e9a06c5.jpg


Montaqupas
100_8472_zps4387175f.jpg


Die ou tolhuis
100_8483_zpse707dd09.jpg


100_8493_zps4d952844.jpg


100_8500_zps1336f076.jpg


100_8520_zps224c5958.jpg


100_8522_zps02f350b4.jpg


100_8532_zps05733f96.jpg


Smoke break by die Paardepoort afdraai.
100_8561_zps25f652e2.jpg


Jakkals wag by die volgende afdraai
100_8592_zps577a4d7c.jpg


En hy vang weer op met die groep.  (en roost die manne)
100_8595_zps002342ce.jpg


So paar scenery fotos oppad na de Rust.
100_8672_zpsa8c71d78.jpg


100_8708_zpsc1b37e47.jpg


100_8710_zps84a78e49.jpg


Nog ‘n smoke break
100_8597_zpsc5398142.jpg

 
De Rust het manne koffie, tee, skons en koekkies genuttig, toe deur Meiringspoort en op die Klaarstroompad na Willowmore.
100_8709_zps05be1ff7.jpg


100_8853_zpse44a6249.jpg


100_8860_zps283d7391.jpg


100_8902_zps9b2730e0.jpg


Raak net so lekker gewoond aan die Karoo highways…
100_8904_zpsb732feee.jpg


Toe sien ek die in my spiel, die man is haastig, haastiger as ek.
100_8926_zps18dd7aed.jpg


Toe onthou ek, hy is oppad om ons kudu steaks gaar te maak.
100_8927_zps4b4ac335.jpg


Hy het nie ver gekom nie, toe is dit tyd voel so bietjie olietjies.
100_8950_zps3a05a4bf.jpg


Nog ‘n smoke break by Vodeling stasie
100_8948_zps9b3fc539.jpg


100_8953_zpsae58f8d0.jpg


100_8952_zps8ea9a112.jpg


Die backup voertuig
100_8964_zps338638d9.jpg


En die manne gesels
100_8971_zpsb8d415a9.jpg


100_8972_zps8f948299.jpg


Die beste mechanic en sy vroutjie.
100_8978_zps3906f5eb.jpg


Dit kan warm raak hier
100_8986_zps2113be08.jpg


Die Arend’ oops, waars sy passasier……
100_8992_zps60a4a18e.jpg

 
:laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4:

Eish !!!!!!!!!!! hoe bedoel uncle ek kon nie wakker bly nie, ek maar net 'n bietjie gedink oor wat voor lê vir die dag. :lol8:
 
Oppad na Willowmore
100_9006_zps0a4b5f87.jpg


100_9037_zps78e22720.jpg


Toe moes sekere mense petrol gooi...............
100_9048_zpse9368f6d.jpg


Ander moes ook petrol gooi........by die vulstasie....
100_9050_zps01b16059.jpg


Hendri se buert om die backup voertuig te ry.
100_9053_zps71e3b674.jpg


En trust my om die papwiel vir die trip te kry.
100_9064_zps90e73781.jpg


Die pad na Baviaans
100_9081_zpse0b7a254.jpg


En weer is die wiel pap, die keer bring Hendri die “slyme”.
100_9098_zpsf320a9bb.jpg


Oppad na Uitspan
100_9112_zps577c848c.jpg


100_9132_zpsc359e433.jpg


Wie kan “bigfoot” in die foto ID.
100_9163_zps1541bc50.jpg


100_9197_zpse2beb4d4.jpg


Uitspan, die mense het uit hulle pad gegaan om dit so lekker as moontlik vir ons te maak.
100_9210_zps4ec5784e.jpg


100_9213_zps211198c7.jpg


En toe word daar gekuier.
100_9219_zpse3278130.jpg


100_9223_zpsbcaeaa58.jpg


100_9225_zps60c4fc0a.jpg


100_9228_zps5a6c3740.jpg


Sallie sê  wie dit is nie.
100_9231_zps524c6519.jpg


100_9229_zps80fdd2de.jpg


100_9230_zps229456dd.jpg


Toe is dit slapies tyd vir die Arende.
DSCN8090_zpsa79876ed.jpg


Die volgende oggend
100_9233_zps9d40383a.jpg


Na ‘n heerlike ontbyt was ons weer op die pad na King William’s toe.
100_9259_zps53080ea0.jpg


100_9269_zps9bb38786.jpg


Dassie soek die oggendson
100_9280_zps9903cf44.jpg


Die langpad huistoe.
100_9328_zpsce6d1e7b.jpg


100_9352_zpse3fe9e1c.jpg


Weereens baie dankie aan almal, dis was ‘n lekker trip, ons maak weer so binnekort.
Groete
DIE ARENDE
 
Kyk...dit was regtig 'n lekker trip!! BAIE dankie aan al die manne en mannine wat die trip saam met ons gedeel het.  Dit was 'n lekker groep behalwe een persoon wat net nie kon stil bly nie en nog die grootste prys ook gewen het  :eek7:...Jammer aan die ander, ek het regtig probeer om die Jagalas stil te kry, maar soos meeste van julle weet...is dit nie moontlik nie... Dankie aan Buks vir die lekker vleis braai en ek moet bieg...ek het nie eers bietjie olie geproe nie... :pot:
Afgesien van die feit dat hy nooit, soos in nooit stil geraak het nie en 4H00 wakker was, moet ek dankie sê aan ou Jakkels wat die manne gelei het.  Alhoewel hy gedink het dit is die proewe vir die DAKAR en hy gewen het, het hy die groep lekker gelei....

Aan al die ander manne en dames, weereens dankie en ons maak binnekort weer so....  :ricky:
 
KabbaHond said:
Kyk...dit was regtig 'n lekker trip!! BAIE dankie aan al die manne en mannine wat die trip saam met ons gedeel het.  Dit was 'n lekker groep behalwe een persoon wat net nie kon stil bly nie en nog die grootste prys ook gewen het  :eek7:...Jammer aan die ander, ek het regtig probeer om die Jagalas stil te kry, maar soos meeste van julle weet...is dit nie moontlik nie... Dankie aan Buks vir die lekker vleis braai en ek moet bieg...ek het nie eers bietjie olie geproe nie... :pot:
Afgesien van die feit dat hy nooit, soos in nooit stil geraak het nie en 4H00 wakker was, moet ek dankie sê aan ou Jakkels wat die manne gelei het.  Alhoewel hy gedink het dit is die proewe vir die DAKAR en hy gewen het, het hy die groep lekker gelei....

Aan al die ander manne en dames, weereens dankie en ons maak binnekort weer so....  :ricky:

Nou ver wat wil julle so laat slaap, as ek julle nie wakker gemaak het nie was ons seker nou nog op Uitspan.  :deal: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Baie dankie JAKKELS!!!  Dit was die idee om daar te bly!!! Na daai genor in jou klein tentjie sou ek ook seker maak vroeg uit gewees het!!??  :snorting:
 
Baie dankie aan almal dit was moers daar is nie n ander woord nie
wie se ORANJE koene was daai
 
Nee wat Buffel B,van ons het maar heeltyd grondpad geloop en nog caravan,ek, en Vis Arend se body guard was seker maar die oudste  :lol8:weereens thx aan almal,ek het maar gesukkel om die 12 honderds se stof te vang,die fietse self het ek maar net op fotos gesien.thx vir julle almal se fotos,bevange.Groete tot volgende keer,bly almal is veilig  :ricky:
 
Buffel B said:
Wil net weet --- julle is darm 'n klomp ou manne bymekaar !! :laughing4:

Hulle mag oud wees, maar smaak my hulle jaag weg van hullle ouderdom.   :eek7:

BEN TEN said:
Baie dankie aan almal dit was moers daar is nie n ander woord nie
wie se ORANJE koene was daai

Vra ek ook?   :lol8:
 
Louis, gooi bietjie meer info oor daai plaat wat jy agterop het.
Met die naweek se kop eet het ek ook bietjie getoets vir die EC Bash.
Ek haal ook my topbox af en sit al die tente, slaapsakke en matrasse in een groot sak.
Maar hy kort support, dus het ek gou ou 'n stuk plywood geneem en daar gemonteer.
Wil hom nou van ALU. maak.
Ek het 2 TABS voor wat in die Yamaha topbox fitting pas en dan wil ek hom agter vasmaak met 'n wingnut of iets.
Ook 2 slote insny sodat ek behoorlike straps daar deur kan ryg om alles VAS te maak.
 
Baie lekker en mooi fotie's :thumleft: :thumleft:


Julle kan bly wees die rustige SC span was saam :peepwall: :peepwall:
 
woody1 said:
Louis, gooi bietjie meer info oor daai plaat wat jy agterop het.
Met die naweek se kop eet het ek ook bietjie getoets vir die EC Bash.
Ek haal ook my topbox af en sit al die tente, slaapsakke en matrasse in een groot sak.
Maar hy kort support, dus het ek gou ou 'n stuk plywood geneem en daar gemonteer.
Wil hom nou van ALU. maak.
Ek het 2 TABS voor wat in die Yamaha topbox fitting pas en dan wil ek hom agter vasmaak met 'n wingnut of iets.
Ook 2 slote insny sodat ek behoorlike straps daar deur kan ryg om alles VAS te maak.

Ek het die Alu plaat gemonteer op die oorspronklike topbox mounting, ek sal kiekies neem van die spul en wys wat ek gedoen het.  Difflock op die forum het so plaat op sy 660, en ek het basies dieselfde plaat laat maak en rondom dit, die plaat gemaak pas op die topbox bracket.  Die sak bedryf werk baie beter as die topbox en het nie daai konstante "rattle" op die mountings nie.  Ek sla die fotos vir jou PM, gee my net kans, ek is op die oomblik nie by die huis nie, maar dit sal nog seker voor die naweek wees.
 
Lekker ene oom Vis. Wonder nou net oor daai backup voertuig van julle. Ek sien daar was 'n paar BMW's ook tussen die lot van julle, maar ek sien net 'n Yamaha backup voertuig. Waarom sou dit nou wees?  :imaposer:

Terloops, na daai sementpad oppad huistoe het jy seker nie hier verbygekom sonder om te kom groet nie né.  :deal:
 
Bie said:
Lekker ene oom Vis. Wonder nou net oor daai backup voertuig van julle. Ek sien daar was 'n paar BMW's ook tussen die lot van julle, maar ek sien net 'n Yamaha backup voertuig. Waarom sou dit nou wees?  :imaposer:

Terloops, na daai sementpad oppad huistoe het jy seker nie hier verbygekom sonder om te kom groet nie né.  :deal:

Backup voertuig was om die drank aan te ry.  :peepwall:

Nee, ons is Kirkwood \ Addo deur, wou so gou as moontlik by die huis kom.  Arme fiets het oortyd gewerk. 
 

Latest posts

Top