Vis Arend kom kuier by die rustige Suid Kaap honne.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
More blaffers!!! Net 'n update oor Skolla, die ou is uit en kom later by my 'n draai maak!  Dankie Here dat U ons bewaar in sulke tye!! Geniet julle Paasnaweek en onthou....dit het niks met 'n vrekkin haas te doen nie, maar alles oor ons verlosser!!! Enjoy en ry veilig vir die wat weer (Jakkels) op verlof gaan...
 
Dankie vir die update.  Dit is wonderlike nuus. 

Mag jy en jou gesin ook 'n geseende Paasnaweek beleef. 

Ons sal maar nie rondry nie ...... ons sal maar die finale verstellingtjies doen waar nodig en die pakwerkies afhandel.  Ai tog, die lewe is nie altyd maanskyn en rose nie  :ricky:  :ricky: 
 
Dankie KabbaHond,Mnr&Mev Visarend,Jakkals,Buks en Baked Beans vir julle goeie wense,ek waardeer dit,Ja die Dr wil voorgee ek is te soet,daarom het hy my in gevangenskap in die ICU gehou,alles oor suiker wat te hoog was,nogal scarry,weereens dankie,waar julle ook al gaan ry,veilig.Groete
 
Hey, Skolla, bly jy is beter, hou maar daai gesondheid dop, ons raak nie jonger nie.  :thumleft:
 

Latest posts

Top