Vis Arend kom kuier by die rustige Suid Kaap honne.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Man ....!!! As ek na die clips kyk brand my g@t darem lekker, gaan pak somer en ry die karoo in!!!  Weereens dankie vir al die mooi pitrete en rolprente Me. Visarend!!  :ricky:
 
Ek sal wat gee om met al daai S10 saam te ry. The Cape must be the HQ for the Super Ten, the only other time ive seen so many together was on an advert in Europe.
 
KabbaHond said:

Plesier, KabbaHond.  Ek geniet die pitret-vattery terdee.  Ek het weer heelwat prentjies gevat.  Ek sal dit op 'n disk sit en vir jou stuur.  (Ooooo, wag, ek is tegnologies gestremd.  Ek sal die ouman kry om dit te doen  :imaposer:)

Ons moet beslis weer so rytjie doen. 
 
Mev Vis Arend said:

Ja toe, moet nou nie dat ons wag vir daai picca's nie,,,,,,,,,,,,,, :snorting:
 
Swift said:
Ek sal wat gee om met al daai S10 saam te ry. The Cape must be the HQ for the Super Ten, the only other time ive seen so many together was on an advert in Europe.

En daar was nog S10's wat nie saam was nie. :biggrin:

Ek is hoeka volgende week in jou valley met die Blou scoot. :snorting:
 
Nice foto's, lekker bly nou maar lekker!! Jakkals hier is n foto of twee van die tent. Dit neem my so 15 minute om hom op te slaan en 20 minute om dit weer terug te kry in die sak.
 
Attachments

  • IMG-20130316-00234.jpg
    IMG-20130316-00234.jpg
    73.8 KB
  • IMG-20130316-00233.jpg
    IMG-20130316-00233.jpg
    71 KB
Ek het in daai tent se scullery geslaap,nice tent Dawie  :lol8:
 
Dit is nou regtig 'n grant tent, en as die reen en wind bietjie pla kan mens kos maak of kuier in die sit kamertjie.

My tent slaan viniger op en af maar as die weer jou vang en daar is nie ander plek nie sit jy maar op jou beddegoed.

Baie nice Dawie  :thumleft:
 
Jakkals said:

+1

Lankal gekyk na daai tent, maar ai, dan sal my scoot omtrent soos 'n Wambo taxi  lyk.  :biggrin:

Jakkals said:
Dit is nou regtig 'n grant tent, en as die reen en wind bietjie pla kan mens kos maak of kuier in die sit kamertjie.

My tent slaan viniger op en af maar as die weer jou vang en daar is nie ander plek nie sit jy maar op jou beddegoed.

Baie nice Dawie  :thumleft:
Ok net as jou beterhelfte dit doen :imaposer:
 
Hamster, jy praat nou so waar...Jakkels het 'n hele paar keer gekerm en die onderlip het amper begin bewe dat hy sy eie tentjie moes opslaan en sy eie pak werk moes doen. En die pak werk was min, want hy het mos betaal vir die back-up so meeste het ons nog karwy... As hy kon tent opslaan soos hy !*^&%* kan praat sal, sal hy ons almal se tente in 10min kon op en afslaan het...  :pot:  :imaposer:
 
Op 'n ernstige noot... Hou asb. Sampie aka Skolla in julle gebede en gedagtes.  Hy is gisteraand op geneem en in ICU, iets met sy bloedsuiker te doen.  Klink my hy is OK, maar hulle moet nou vastel wat het dit veroorsaak en die pad vorentoe.  Sal laat weet as ek enige verdere nuus het...
 
Ai tog, dankie dat jy laat weet het, ons bid vir hom, familie en geliefdes.  Alle sterkte en voorspoed voorentoe, Skolla.
 
KabbaHond said:
Op 'n ernstige noot... Hou asb. Sampie aka Skolla in julle gebede en gedagtes.  Hy is gisteraand op geneem en in ICU, iets met sy bloedsuiker te doen.  Klink my hy is OK, maar hulle moet nou vastel wat het dit veroorsaak en die pad vorentoe.  Sal laat weet as ek enige verdere nuus het...

Ai, dit is nie goeie nuus nie. Ek hoop vir beterskap en sal hom in my gebede hou.
 
KabbaHond said:
Hamster, jy praat nou so waar...Jakkels het 'n hele paar keer gekerm en die onderlip het amper begin bewe dat hy sy eie tentjie moes opslaan en sy eie pak werk moes doen. En die pak werk was min, want hy het mos betaal vir die back-up so meeste het ons nog karwy... As hy kon tent opslaan soos hy !*^&%* kan praat sal, sal hy ons almal se tente in 10min kon op en afslaan het...  :pot:  :imaposer:

Hey, gaan bars julle twee stront praaters.

Wie dink julle het vir Nadine geleer tent op slaan, niemand anders as die beste leer meeste Jakkals homself nie. So julle moet nie dink ek kan nie maar ek het lank terug geleer dat as jy ander mense leer om iets te doen maak jy die lewe vir jouself ook baie makliker. :deal:

:imaposer: :imaposer: :imaposer:, ek sal julle tweetjies ook eendag leer.  :lol8:
 
Latest posts

Top