VIS ARENDE SE NAM TRIP MET DIE KARRETJIE

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
0012 said:
Baie dankie vir die storie en die pragtige kiekies!
Al die braai kieks maak my maar  :drif: hahaha

Daai vrieskas masjien (verskoon as dit alreeds gevra was) het julle dual battery system en inverter of hoe werk daai bad-boy?
Dis darem lekker om yskoue.... versnaperings te kan geniet langs die pad in die middel van nerens...

Het die bike battery vervang met 'n kar battery wat in die karretjie geinstalleer is.  Geen daul of invertor.  Vrieskas werk van 12V en 220.  As ek die bike afskakel skakel die vrieskas af.  As ek die bike start gaan die vrieskas na so 3 sekondes aan, bobs your antie.  :biggrin:  Dis die enigste ding wat ek kwaai sal mis op 'n gewone bike trip, daai yskoue biere en ordentlike ys vir die dop, dan praat ek nie eers van die vars vleis wat jy kan saamry nie. 
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Verseker.
Hy is soos hoe alle GS'e moet wees. Mens trek mos net weg in 1 ste daar is mos nog 5 ander om mee pad te vat, maar probeer dit vir n duitser
verduidelik. :biggrin:
:biggrin:  :thumleft:
 
Vis Arend said:
Het die bike battery vervang met 'n kar battery wat in die karretjie geinstalleer is.  Geen daul of invertor.  Vrieskas werk van 12V en 220.  As ek die bike afskakel skakel die vrieskas af.  As ek die bike start gaan die vrieskas na so 3 sekondes aan, bobs your antie.   :biggrin:  Dis die enigste ding wat ek kwaai sal mis op 'n gewone bike trip, daai yskoue biere en ordentlike ys vir die dop, dan praat ek nie eers van die vars vleis wat jy kan saamry nie. 

Ah, ingenious!
Baie dankie, sal dalk moet begin kyk na n "top-box-conversion" want ek like die idee baie baie  :pot:
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
weskus said:
Vis Arend said:
ChrisL - DUSTRIDERS said:
VA ek wou al vra:hoe dink jy sou die S10 die karretjie trek?
Ratverhoudings min of meer dieselfde as die GSA? Krag?

Moeilike vraag.  Ek vermoed baie goed.  Die S10 se 1ste rat is moer sterk.  Jy het ook low down torque deur al die ratte wat ook baie sal help met die akstra vrag wat moet saamsleep.  Wat ek wel weet is dat die clutch baie beter is op die S10.  Wegtrek teen styl opdraendes en dik sand raak partykeer 'n probleem vir die GSA.  Ek het al meer as een maal daai GSA se clutch geruik.   :eek7:   :lol8:
Jip, en dan "ruik" hul mos so graag, ek persoonlik dink die grootste "deciding factor" sal die chain-drive wees, dink dit sal nogal pak vat met 'n karretjie en alle bagasie..
Altwee is mos shaft drive Weskus :deal:
My opinie is die probleem lê nie by die GSA se clutch maar wel die lang/vinnige  1ste rat wat hulle hom in hul onnooslikgeid gegee het.
Die 1150 GSA het nie daai probleem.
Natuurlik, ek het om een of ander rede die besigheid verwar met Vstrom :peepwall:
 
Vis Arend said:
0012 said:
Baie dankie vir die storie en die pragtige kiekies!
Al die braai kieks maak my maar  :drif: hahaha

Daai vrieskas masjien (verskoon as dit alreeds gevra was) het julle dual battery system en inverter of hoe werk daai bad-boy?
Dis darem lekker om yskoue.... versnaperings te kan geniet langs die pad in die middel van nerens...

Het die bike battery vervang met 'n kar battery wat in die karretjie geinstalleer is.  Geen daul of invertor.  Vrieskas werk van 12V en 220.  As ek die bike afskakel skakel die vrieskas af.  As ek die bike start gaan die vrieskas na so 3 sekondes aan, bobs your antie.   :biggrin:  Dis die enigste ding wat ek kwaai sal mis op 'n gewone bike trip, daai yskoue biere en ordentlike ys vir die dop, dan praat ek nie eers van die vars vleis wat jy kan saamry nie. 

My cuzz runs a lodge called Emau  Hill Forest camp. gonna cost us 20% of the normal rate.

Will get details as they come through
 
Vis Arend said:
ChrisL - DUSTRIDERS said:
VA ek wou al vra:hoe dink jy sou die S10 die karretjie trek?
Ratverhoudings min of meer dieselfde as die GSA? Krag?

Moeilike vraag.  Ek vermoed baie goed.  Die S10 se 1ste rat is moer sterk.  Jy het ook low down torque deur al die ratte wat ook baie sal help met die akstra vrag wat moet saamsleep.  Wat ek wel weet is dat die clutch baie beter is op die S10.  Wegtrek teen styl opdraendes en dik sand raak partykeer 'n probleem vir die GSA.  Ek het al meer as een maal daai GSA se clutch geruik.   :eek7:   :lol8:

Die S10 het 'n bevange sterk eerste rat, die 1200 GSA se swak eerste rat het my ook op geval toe ek hom gery het.

En soos C.L genoem het, die 1150 GSA het 'n sterker eerste rat, baie naby aan die S10 se eerste  maar al nadeel is die droë clutch, ek het al 'n paar keer geruik hoe ruik die 1150 GSA se clutch in die verkeerde hande op 'n sand pad.

Ek het nog nooit met 'n sidecar gery nie, maar my kop sê vir my 'n wet clutch sal beter wees, ek weet nie, dalk is ek verkeerd.
 
Casting from Turd said:

:thumleft:  I am all ears.  :biggrin:  (and keen)  :thumleft:
 
Jakkals said:

Ek glo nie jy is verkeerd nie.  Ek het vandat ek die GSA gekry het gese die S10 sal 'n beter bike wees vir die karretjie.  Daai 1ste rat is idiaal vir daai linkertiet wat saam sleep.  :biggrin:  Dan praat ek nie eens van daai droe clutch nie. 

Maar ek is sover happy met die GSA, ons geniet wat ons het en ry volgens die bike se vermoe, wel ek probeer.  :patch:  Persoonlik sou ek net meer gerus gewees het met die S10.
 
Nee man Louis, nou praat jy darem in die man se kraal :imaposer: :imaposer: maar ek weet jy weet waarvan jy praat :thumleft:
 
VaalBaas said:

O fok............ :eek7:  :biggrin:  :lol8:
 
VaalBaas said:

Hoekom maak jy nie van daai eigtsh pee two van jou 'n vleis wa deur vir hom 'n karretjie aan te sit nie, dink net hoe lekker kan jy deliveries doen en van deur tot deur smous. :pot:
 
VaalBaas said:
Hel, nou maak jy darem vleis smous na 'n plesierige besigheid klink :ricky:

Maak net seker die karretjie kan die vleis koud hou, netnou gaan die vleis af as jy 'n brakedown kry met die germaanse betroubaarheid.  :spitcoffee:
 
Hier is so paar beloofde videos van ons trippie.  
Dis kort videos, die langes vat te lank om op youtube te laai en dit smaak my nie daar is klank nie, youtube willie my musiek toelaat nie.  

Die 1ste een is van Ladysmith na Gouda.  Sit maar die video setting op hoog vir 'n beter beeld.  :thumleft:

[flash=480,385]https://youtube.com/v/kys-RQntuUk[/flash]

Top