Wes-Kaap/ Noord-Kaap trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Adriaan5

Pack Dog
Joined
Sep 12, 2010
Messages
256
Reaction score
0
Location
Oudtshoorn
Bike
BMW F800GS
Goeie dag aan almal

Ek beplan om die Desember vakansie 'n 3 dae (2 nagte trip) in die Wes-Kaap en msikien dele van die Noord-Kaap te doen. Ek wil probeer dat dit 'n sirkel roete moet wees vanaf Outshoorn in die Klein-Karoo tot weer by Oudtshoorn. Kan enige iemand my bietjie raad gee vir lekker "scenic" roetes en lekker oornag plekke asb.?  :)
 
Top