Dorsland
Bachelor Dog
- Joined
- Apr 15, 2012
- Messages
- 12,917
- Reaction score
- 5,141
- Location
- Nie van hier nie
- Bike
- Honda CRF 300L
En dié twee fotos op verskillende tye van die dag geneem.
My skoonpa was van Philippolis Johan.
Dink ek weet waar die bokke loop @Dorsland, lyk nogal droog tans.Dié foto is vir @RobCrouch wat gesê het die blink stefaanse koop swartwitpense vir hulle wildsplase waar springbokke eintlik hoort. En híér is die bewyse van daai dwaasheid.
View attachment 913989
Ek wil nou nie k@k praat op jou baie mooi thread, maar met vandag se tenders sal R55.6 miljard veels te min wees.Destyds het die projek omtrent R490 miljoen gekos. In vandag se terme is dit omtrent R55.6 miljard.
Ja Wayne, dit sal seker net die "ghriesgeld" betaal.Ek wil nou nie k@k praat op jou baie mooi thread, maar met vandag se tenders sal R55.6 miljard veels te min wees.
Laat my dink aan die storie van die Suid Afrikaanse politikus wat die apartheids regering blameer het vir die droogte oor hulle die damme te groot gebou het.Ons voorvaders was nie skaam vir damme bou nie!!
Die dam wat my die meeste verbaas elke keer as ek daar was agv sy ligging is die Naute dam 50kms vanaf Keetmanshoop. Sy water kom van baie ver uit die Karasberge en rondom hom is net dor wêreld en onderkant hom is nou wingerd en dadels. Kom ons hoop die nuwe naby geleë Neckartal dam sal ook so lyk onderkant hom een van die dae,want dit neuk maar om daai tweede sooi te spit na die dam voltooi is.
… Johan ek kan nie anders as om te lag nie … ek sal nou met ander oë na die spitskoppies kyk … ek dog Pramberg in die Hantam was beskrywend, maar dié koppies daar by julle is seker die “tienners” …
This right hereis what makes Afrikaans such a "lekker" language. You cannot describe it better in any other languagegenoeg krag om 'n Boesman maandeinde van 'n bierblik af te trek.
Mooi stories, Johan.
Enter your email address to join: