Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Nardus said:
Dankie Weskus !! Ja, daai Lubango Jose-hulle is darem ma goeie mense. Sal goed wees as ons hulle bietjie hier kan uitvat.
Stem saam - as hy / hulle hier kom draai is ons daar vir hulle.  :thumleft:
 
Weskus

Ek hoor amper die Weskus / Vredendal / Namaqualand taalmix in jou skryfstyl.  Een van the most enjoyable wat ek ooit gelees het. Ek sou gepanic het as dit my sprocket was wat sy gat gesien het!
 
What a lekker trip report.

There was some comments that we do see lots of Afrikaans on the site; I like reading Afrikaans; like with "Weg", it is the language skills, not so much the information…

But for the English speaking readers; I used the “Translate” function in Google.  For Example:

“Josè vertel ons hy het help landmyne sweep en ly nou die polisie-manne ook op, een-of ander gevegskuns, ek steek vir Richter op en hy storm hom, woep-wap en daar lê die bra op sy naat van sy rug, ek pis amper in my rok..”

Translated to –


"Jose told us he was helping land mine sweep and are now being cops on one or
other martial arts, I stretched for Richter and he charged him, whoop-wap and lay the bra on his flat on his back, I almost pissed in my dress ..”

And from a previous pic: 

“Manne, nou kuier ons so lekker saam met Josè en sy bike pelle by die pub, die eienaar van Brazil, sit ook aan en ons kuier lekker, hulle Franse vriend kuier lekker saam met ons en prt mooi Engels.. Die grootmense is tevrede..”

Translated to –

“Men, now visit us as well with Jose and his bike games at the pub, the owner of Brazil, are also to visit us and enjoy their French friend and visit with us pleasant and beautiful English prt .. The adults are satisfied ..”

 
Hoe lekker lag ek nou ThomTom....
:peepwall:
How deliciously I'm laughing now ThomTom..
 
Dink as die RR klaar is gat ek hom ook een keer deurlees in Engels. My weer k@k lag!  :imaposer:
 
Heimer said:
Dodo said:
Wat doen daai wit skerwe op die foto van die Dorsland grafte ??

Ek raai dis "Ek was daar" klippers
Ek het bietjie vir Garry en Erica gemail oor die wit klippe, hieronder het sy reply..

Dewald, jy is a bitjie staadig skatie!,  ons het al 17 bladsy gelees terwyl jy getik (?) het....there we go now that was all my afrikaans badly spelled The white stone is marble and Garry finds more everytime he ploughs.
Anyway we have been reading the RR as you have written it and have been amazed at the photos...my word you chaps sure had a interesting ride...any way it was a pleasure to meet you all please keep in touch and say hi to the others too, all the best Erica oh and Garry about to come in from another hot day farming!!!
 
Die volgende oggend stel ons bietjie ketting en spuit maar K&N filter oil, die chainlube is nou op..
IMG_3259.jpg

IMG_3257.jpg

IMG_0410.jpg

Ons pak en gooi, ons wil nou Nam toe...ons slaan 'n grond track en kan vir oulaas bietjie speel in die stof..
IMG_0413.jpg

Dan raak die pad lekker sanderig en stop 'n slag, eet ietsie en wag gou vir Nico, hy's rustig..
IMG_3268.jpg

Ek ry so bietjie rond en kom by hierdie swamp/meer af, die local vang vis met nette...lyk na 'n lekker kampplek..
IMG_0428.jpg

IMG_0429.jpg

IMG_0431.jpg

Ons vertrek en kry 'n paar gehuggies langs pad, ek trek in en vra vir oulaas vir 'n bier, nou vat ons Black Label, die ander manne trek in en join my..
IMG_3263.jpg

IMG_0416-1.jpg

IMG_0416-1.jpg

Ek gee gou hierdie man opleiding met die kamera.. so na die 3de probeerslag lyk die foto ok..
IMG_3265.jpg

Hulle begin so..
IMG_0417.jpg

Oral kan jy nog die na'laatskap van die oorlog sien..
IMG_0421.jpg

IMG_0422.jpg

Ons kry 'n onverwagse kruis en gooi rigting grenspos, die pad maak my naar..
IMG_0435.jpg

So 15km verder kry ons 'n grenspos Omahenene, dit moet redelik nuur gebou wees, dis netjies en geen kaart dui dit aan nie, na al die papierwerk het ons nou 45km teerpad in westelike rigting Ruacana toe waar die bakkie staan..
IMG_3281.jpg

IMG_3279.jpg

IMG_3278.jpg

Ons is so bly en die manne verduidelik daar is koue bier 500m aan, ons vergeet skoon van Abri wat gesleep moet word... en nogal moer snaaks stoot hy sy DRZ van Angola af Nam toe, maar hys ook bly en ons lag lekker en vat gou 'n koue..
IMG_3282.jpg

Ons is nou na genoeg en ek begin 'brag' met die sprocket patent.. :deal: Nou loop ons teerpad, die ooi loop plek-plek 150 en ek koel af, 140 bakkie toe, die manne skud hulle koppe..



 
By Ruacana Eha Lodge aangekom pak ons af, en gaan sit en drink 'n paar charge'se, almal is happy en dankbaar vir 'n goeie trip..
IMG_3283.jpg

Die bok-ooi word afgekraak en ek duld dit nie vir een oomblik nie..
IMG_3286.jpg

Jissie man, wat wil jy nou beter hê... Nico lag en sê, f@k manne dit was bef@k maar ek's nou eers klaar met sulke dinge..
IMG_3285.jpg

Ons kuier lekker die aand en die Jagermeisters loop ook later.. man ons waardeer nou weer 'n bord kos..
IMG_3289.jpg

Ek moet boeke vat maar...
IMG_3290.jpg

.. die volgende ogg stap ek met die "kitty box" om weer te betaal...."Mnr, mnr het gisteraan reeds betaal, baie dankie" en ek "aag o ja, ek weet" skaam agterna..
Nico sê ons kan gaan k@k hy boek vir hom die beste kamer wat hulle het en ek en Bob is mos maar nie beter gewoond nie..en na die (op een bed) slapery in Xangongo dring daai man aan dat ek by hom moet lê..
IMG_0656.jpg
 
Ons besluit die volgende ogg om Ondangwa om te ry, die grondpad het sy tol geeis op die trailer..En in Tsumeb vat ons gou 'n eet-dingetjie by die Dros(beste een wat ek nog gesien het) op die gholfbaan, daar is 'n volleyball net die works...ai,ai as daar maar net 'n paar kinders kaal'bo-lyf kon meeding aan 'n toernooi sou dit lekker wees om te kyk!!
IMG_3296.jpg

Oppad terug slaap ons by 'n groot maat van Nico in Windhoek en ons kuier so lekker saam met die gasvrye mense..
IMG_3299.jpg

Ons kamp vir oulaas by Abiqua kamp teen die Oranjerivier sodat die manne regtig hulle mense kan begin verlang en ons braai 'n slag 'n hoendertjie..
IMG_3317.jpg

IMG_3310.jpg

IMG_0671.jpg

Ons slaan vroeg kamp op en gooi huistoe..
IMG_0663.jpg

By die huis wag Herman(wat help recovery rëel het in die akker) ons in om te kom kyk wat oor is van die fietse.. en daar hoor ons ons het nou die naam gekry van die Kamakazi-bikers...Nico se seun sê... "Pa, ek't jou mos gesê jy kan nie saam met die Kamakazi-bikers Angola toe sonder back-up nie", Nico lag net...
Ons is dankbaar vir 'n onvergeetlike bike-trip en lewenslange vriendskappe...Dankie manne, dit was oor-en oor die moeite werd...EN DIE BOK-OOI IS ALWEER OP HITTE MET SPLINTERNUWE DRAAI-PARTE :3some:
 
DANKIE, my ou maat. Jy het jouself oortref met die RR. After all... Dit was BEFOK !!!
 
WEL GEDAAN MANNE!!!!!!!!!!! Baie dankie Weskus dat jy dit met ons gedeel het!  :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
Ag Nee !!!!  Waarna gaan ons nou uitsien ?? Dit was 'n epic RR... dankie vir die moeite om dit so sorgvuldig te deel met ons.
 
Dodo said:
Ag Nee !!!!  Waarna gaan ons nou uitsien ?? Dit was 'n epic RR... dankie vir die moeite om dit so sorgvuldig te deel met ons.
My Vriend Bob(Legadema) het in 2006 vir 6mde deur Afrika getoer tot in UK met sy 1200, ek dink dis tyd dat hy met sy RR begin, anders moet ek miskien 'n voting poll oopmaak en dan stem ons!!
 
Knap gedaan Dewald. Jy hou aan gee en ons hou aan lekker lees.

Ons soek nou die ander mense se foto's en gedagtes. Ek dink ek kan jaaruit aan hierdie ding lees.
 
weskus said:
Dodo said:
Ag Nee !!!!  Waarna gaan ons nou uitsien ?? Dit was 'n epic RR... dankie vir die moeite om dit so sorgvuldig te deel met ons.
My Vriend Bob(Legadema) het in 2006 vir 6mde deur Afrika getoer tot in UK met sy 1200, ek dink dis tyd dat hy met sy RR begin, anders moet ek miskien 'n voting poll oopmaak en dan stem ons!!
HET JOU MOS AL BAIE GESE...EK WORD BETAAL VIR WAT EK WEET,  NIE WAT EK DOEN NEI !!!
 
Dankie manne; beste RR, was beter as n soapie.  :biggrin:
:thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
weskus said:
Dodo said:
Ag Nee !!!!  Waarna gaan ons nou uitsien ?? Dit was 'n epic RR... dankie vir die moeite om dit so sorgvuldig te deel met ons.
My Vriend Bob(Legadema) het in 2006 vir 6mde deur Afrika getoer tot in UK met sy 1200, ek dink dis tyd dat hy met sy RR begin, anders moet ek miskien 'n voting poll oopmaak en dan stem ons!!
En al wat jy wil uitvind oor my Afrika trip is meer oor daai Japanese girl...En ek ga niks se nie !
 
Legadema said:
weskus said:
Dodo said:
Ag Nee !!!!  Waarna gaan ons nou uitsien ?? Dit was 'n epic RR... dankie vir die moeite om dit so sorgvuldig te deel met ons.
My Vriend Bob(Legadema) het in 2006 vir 6mde deur Afrika getoer tot in UK met sy 1200, ek dink dis tyd dat hy met sy RR begin, anders moet ek miskien 'n voting poll oopmaak en dan stem ons!!
En al wat jy wil uitvind oor my Afrika trip is meer oor daai Japanese girl...En ek ga niks se nie !

Moenie se nie - wys net die foto's  :thumleft: :mwink:
 
Top