Augrabies Verslag en pics!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Oom Foe-rie said:
..................... en al wit T-Shirt foto is die een van Fantie11.  ??? :eek7:

Ja lyk my so! Smaak jy sy boobs darem?  :imaposer:
 
Manic said:
Oom Foe-rie said:
..................... en al wit T-Shirt foto is die een van Fantie11.  ??? :eek7:

Ja lyk my so! Smaak jy sy boobs darem?  :imaposer:

Ek sien net n "boep" ................ :peepwall: :imaposer:
 
Oom Foe-rie, stadig nou, jy het seker vergeet hoe brand ons jong manne se klappe!!  :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Ou Manic en Transporter, dankie vir die RR, die kuier, die lag, die stories en alles. Dit was be4k om julle manne te kon ontmoet, saam met julle kuier en baie sports te hê.

Ons maak weer so!!! :thumleft:
 
Nice RR Manic, dit was lekker om jou en Transporter te omtmoet  :thumleft:
 
Kyk daai donker streep regs teen die kop uit.
Oppad nog Augrabies toe, klim Ricus vd pad af en steek sy 950 Super Enduro teen daai kop uit. Jy sien net klippe trek, hy was amper bo maar toe verloor hy traction.

In n smooth move het hy sy bike omgedraai gekry en weer af gery.

Wys my hoe doen jy dit met n GSA.......
Dis hoekom ek n Super Enduro soek, dis wat ek wil doen!!

Moenie dat die pics julle verlei nie. Daai koppie is hel styl en erg hoog!!!

AugrabiesGravel065.jpg

AugrabiesGravel062-1.jpg

AugrabiesGravel063.jpg
 
Nog n paar random enetjies.

Heng daai pad is lank en reguit.....

AugrabiesGravel013.jpg

AugrabiesGravel012.jpg

AugrabiesGravel011.jpg

AugrabiesGravel043.jpg

AugrabiesGravel044.jpg

In daai berge is n boom goud werd, en jy ry hom nie mis nie

AugrabiesGravel061-1.jpg
 
Dankie vir die pics. Hier in die Oos Kaap wil jy jou polse sny as jy so baie water sien see toe loop.
Sommetjie gemaak. Die water wat daar loop (5800 cubm/sek) sal ons besproeiingsdam binne 9 min volmaak. Scarry.
 
Lotta said:

ja i wonder what happened with Oviston water diversion at Gariep.....

nic pics and story Manic
 
Jis Manic, dit was nou nice gewees.......het sommer lus en kry 'n bike geleen vir 'n trip daai kant toe.....
Daaie reguit paaie is gemaak vir speedbikes en sportmotors......lekker topspeeds  :thumleft: maar dis sieldodend op adv bike!
Dankie!
 
Videos link - https://www.stormchasing.co.za/index.php/forum/9-general/3904-augrabies-falls-january-2011
 
Fantie11 said:
Oom Foe-rie, stadig nou, jy het seker vergeet hoe brand ons jong manne se klappe!!  :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Ou Manic en Transporter, dankie vir die RR, die kuier, die lag, die stories en alles. Dit was be4k om julle manne te kon ontmoet, saam met julle kuier en baie sports te hê.

Ons maak weer so!!! :thumleft:

:thumleft: :thumleft: sommer gou gou..!!
 
The number of people that I have heard about that are still driving/riding up to see the falls tells its own story, you are really lucky to have been able to see this.
 
Dit moes baie lekker gewees het. Ek werk op Olifantshoek en was ook daar, maar jou pics van Augrabies is regtig iets besonders.
 
Lekker een Manic. Mooi pics. Ek het so gekonsentreer toe ek foto's neem dat ek omtrent hierdie naweek sal moet teruggaan om die waterval te sien!

Thanks man!
 
Top