Augrabies Verslag en pics!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ek ken daai klim, ek was al bo, jy moet die pad verder sien, befok :thumleft:
 

Attachments

  • P1040573 - Copy.JPG
    P1040573 - Copy.JPG
    232.7 KB
Conrad.....jy sal nou dai paaidjies geniet, alles is moertoe gespoel na die reen.....baie nice  :ricky:
 
Boetie, jy moet daardie SE kry, ek dink dit sal jou baaaaaaaaie gelukkig maak!
Dit sal ook goeie kyk-genot vir die res van ons verskaf, lekker om te sien as 'n ou 'n bike behoorlik gebruik waarvoor hy gemaak is :thumleft:
 
Thanks vir storie en foties, wou naweek gegaan het maar van hier af is dit 850km! bietjie dik vir naweek op KTM se Minora seatie. Anyway, thanks weer, ek soek ook nogal kwaai na die wit T-shirt!
Groetnis
Die Duiwel
 
Top