eikeboom
Race Dog
Lekker vertelling en fotos hierdie oom Bokveld! Sien uit na die volgende episode!
:ricky:
:ricky:
Thanks Chris,ek het so-iets vermoed.Hierdie droee riviere soos die Molopo,Auob en die Nossob,kom baie keer met so-iets tevoorskyn.chrisL said:Bokveld Stampriet lê bo op n ondergrondse meer en die water roep
hulle artesiese water.
Sommige van die boorgate het krane op want die water spuit vanself uit.
https://www.republikein.com.na/landboufokus/stampriet-het-oeroue-artesiese-waterbank.71009.php
Sorry vir die hi jack.
Ai Slakkie,ek kom mos nog van n era toe ons gedink het die aarde is plat(moet se tussen Kliprand en Pofadder lyk dit nog steeds so).Ek is nog nie by mapscan nie,maar jy moet maar die kaart raadpleeg soos my RR aangaan.Slakkie said:Jisse Bokveld, lekker RR, ek like daai wereld kwaai.
Het jy nie dalk so 'n mapscan of iets wat jou roete wys nie, sal nice wees om te sien hoe die pad loop.
Bokveld said:Die verkeer neem toe ,hoe nader ek aan Epupa kom en die stof hang op die pad.Iewers langs die pad,blaas n Himba-honey vir my n soentjie(die droogte moet erg wees vanjaar).Ek hou kop,want n ou vriend het my gewaarsku:dis die plek van slow punctures. Epupa is n ware rusplek en ek ry tussen die makalani-palms deur op soek na kampplek.In die verste hoek sien ek n paar bikes.n Paar manne rol uit hul hangmatte.Bikers is altyd bly om mekaar te sien.
Enter your email address to join: