Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
f0c1c73cccc2414cef615ead0aad9e51.jpg

0ae5c603e31b32437f00602355e04fd6.jpg
 
Die Garmin Virb sien dit so.....

Attachments

  • Karoo Trip- Day 7-00-00-06-913.jpg
    Karoo Trip- Day 7-00-00-06-913.jpg
    368.5 KB
  • Karoo Trip- Day 7-00-00-54-904.jpg
    Karoo Trip- Day 7-00-00-54-904.jpg
    309.4 KB
  • Karoo Trip- Day 7-00-01-12-863.jpg
    Karoo Trip- Day 7-00-01-12-863.jpg
    384 KB
  • Karoo Trip- Day 7-00-01-29-500.jpg
    Karoo Trip- Day 7-00-01-29-500.jpg
    361.4 KB
Noneking het julle te min tyd gehad vir Die Hel/Gamkaskloof of was julle al daar?
 
;D
 
Attachments

  • Karoo Trip- Day 7-00-01-51-98.jpg
    Karoo Trip- Day 7-00-01-51-98.jpg
    340 KB
  • Karoo Trip- Day 7-00-02-29-203.jpg
    Karoo Trip- Day 7-00-02-29-203.jpg
    430.5 KB
  • Karoo Trip- Day 7-00-02-31-635.jpg
    Karoo Trip- Day 7-00-02-31-635.jpg
    316.9 KB
  • Karoo Trip- Day 7-00-02-58-298.jpg
    Karoo Trip- Day 7-00-02-58-298.jpg
    351.6 KB
  • Karoo Trip- Day 7-00-04-03-701.jpg
    Karoo Trip- Day 7-00-04-03-701.jpg
    392.7 KB
  • Karoo Trip- Day 7-00-04-32-790.jpg
    Karoo Trip- Day 7-00-04-32-790.jpg
    237.6 KB
  • Karoo Trip- Day 7-00-04-50-390.jpg
    Karoo Trip- Day 7-00-04-50-390.jpg
    207.1 KB
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Noneking het julle te min tyd gehad vir Die Hel/Gamkaskloof of was julle al daar?
Chris, ons het besluit om dit te mis...... Was eers na 1 uur by die afdraai.......
 
Onder Ouberg en deur die droeë rivierlope, is daar ' paar oomblike wat ek en daai GSA met mekaar dans soos dronk tieners..... Deur een so rivierloop wag ek aan die anderkant om seker te maak die Ducati kom deur. Righard kom nie....EK draai terug en kry die Ducati vasgespin tot op sy maag. Ons ruk hom daar uit met geweld en teen die tyd wat ons Carlito by die plaashek kry is ek papnat gesweet en vuurwarm. Al die thermals en inners uit en ons is reg vir Tankwa.....

a3ec1f6a6d4ed5fd9bc8948f385f315b.jpg

e94a554fa508551ca4a36ad69671e3f7.jpg
 
NK-  Gee bietjie tip asb man. Met iphone 6, hoe het jy foto's gestoor sodat jy na die tyd weet watter fotos was van watter dag en watter plek geneem? MAW- hoe id jy die fotos na die tyd om hier te kan post? Maak my vraag sin?
 
Draadwerk said:

Draadwerk, op my foon en Mac word dit outomaties met datum, tyd en location gestoor.......
Ek laai fotos van my foon via Tapatalk sodat ek nie hoef te resize op Mac nie...
Hoop dit help
 
Dink jys heeltemal reg met daardie stelling. Van die seker 10 kere wat ons Ouberg gery het het ek hom net 1 keer af gery en dit  is nie noodwendig slag nie , maar op is net baie lekkerder. Dis vandaar die vraag oor die helling vergelyking  tussen Ouberg en Sani. As ek nou reg onthou het Ouberg die steilste heiling (max) tussen die 2. Dis sekerlik daai stukkie wat jy so reg teen die kontoer opry (afgly  ;D)

Mooi bly darem maar mooi.

Weereens dankie. Ek wens ek kon RR's so neerpen. Oor jare kan jy dit weer herleef.  :thumleft:
 
Noneking said:
Draadwerk said:
NK-  Gee bietjie tip asb man. Met iphone 6, hoe het jy foto's gestoor sodat jy na die tyd weet watter fotos was van watter dag en watter plek geneem? MAW- hoe id jy die fotos na die tyd om hier te kan post? Maak my vraag sin?

Draadwerk, op my foon en Mac word dit outomaties met datum, tyd en location gestoor.......
Ek laai fotos van my foon via Tapatalk sodat ek nie hoef te resize op Mac nie...
Hoop dit help
Yes, dankie. Myne is ook so. Gebruik geotagging maar meeste van die tyd. Net gedog jy het spesiale app wat van waarde was.
 
Nope, niks snaaks gebruik nie.......
 
Janeewat, ek het nou lekker saamgery :thumleft:

Die pic van verwese Righard in die Wimpy - epies. :imaposer:
 
Top