Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ons join die toeriste op die deck waar koffie en suur melk uitgepak word. Heelwat later volg beskuit en toe suiker - Afrika organisasie op sy beste......






77f882418e8f5553fe30139f3fcd6452.jpg







e9b9937d93caccd7ecb41e3424b23e67.jpg







08784d8a0b49f17732fad9c42bd406c1.jpg







cec079f3fb222b6c72d73a756e24584d.jpg







c40d5b3662302a21c355ecf99b838c62.jpg







eefe1bdeb6522ab8591e970e0d91f637.jpg
 
Daar's 'n fris windjie wat waai. Ons is gebook vir ontbyt en voel nie vanoggend vreeslik haastig nie. Alles word opgepak en ons kry bikes reg vir vertrek voor ons gaan eet. Die ontbyt vat nie die hol kol op die maak weg wat veroorsaak word deur die gedagte dat ons weer daai bult moet af nie...... ::)








580abdebd82ec59e26f8d54a2a198748.jpg







e7ea2603e0a505d208b5abd9c16973d3.jpg







4b0cb3381d19af7ffc926c8c3e174918.jpg







f006924cbba5c7bcfe0b7a79290f4f19.jpg







fccda1e376e4b17a296e4c18035de8dd.jpg
 
Eet ons weer trommeldik aan ontbyt en gesels lekker met groep mense van Bloemfontein. Dit lekker warm lanks die vuur in eetsaal, en ons is so bietjie lui vir die uitgaan in die koue.

Ons is nie vreeslik haastig nie en teen die tyd dat ons by die grenspos aanmeld is dit reeds na 9 uur. Afstand vir vandag beplan is nie groot nie, maar aangesien more 'n baie lang dag is, hoop ek dat ons dalk verder as Rhodes kan vorder sodat ons die impak van môre kan ligter maak.

Ons begin afsak teen die pas en sommer gou-gou besef ek dit was sommer laf om benoud te wees om Sani weer af te ry....   ;D






f561b0969a4dfdc3dc2fdb251fe7a7c6.jpg
 
So op die hoë noot voor julle afsak ;D

Dis Vrydag aand. Het jy toe of het jy nie?  Antwoord maar op die gepaste thread ;D  ???
 
VaalBaas said:
So op die hoë noot voor julle afsak ;D

Dis Vrydag aand. Het jy toe of het jy nie?  Antwoord maar op die gepaste thread ;D  ???

Nope  :dousing: :dousing:
 
Sani is nou nie noodwendig die moeilikste stukkie pad nie , maar die " total package" Bly darem n hoogtepunt.

Baie mooi pics !! :thumleft:
 
Dis Saterdag 2 Mei - Langnaweek..... :deal:
Daar is 'n eindelose string voertuie wat vandag teen Sani wil op. Ons het ons hande vol om hulle te vermy op draaie en ons vreet stof vir die grootste deel van die pad terug Himeville toe. Net voor SA grenspos kom ons af op 'n BMW R1200R wat langs die pad staan. Die se eienaar is besig om 'n ander man op 'n F800GS die klein bultjie op te stoot. Die man op die 800GS lyk of hy een van daai swart plastic driewiel scooters ry waarmee ons almal grootgeword het soos wat hy met die bene tekere gaan.

Ek vermoed hulle gaan nog harde klippe kou verder teen die pas uit.

 

Attachments

  • Karoo Trip - Day 3-00-03-34-751.jpg
    Karoo Trip - Day 3-00-03-34-751.jpg
    312.4 KB
  • Karoo Trip - Day 3-00-04-01-729.jpg
    Karoo Trip - Day 3-00-04-01-729.jpg
    330.6 KB
Ai, ek verstaan nie wat ouens wil bewys om met roadbike off road te ry nie.
Maar meer nog, as n ou n GS800 het en moet grond skop - kruip voor jy kan loop is maar altyd wat by my opkom
Baie mooi fotos!
Daai Multistrada lyk soooo mooi!
 
831b8f3c742bb1db52695af48f9993a9.jpg







7fa6ee927613ec79975317aed3737fe6.jpg







1790e10c1b6aface050ebfe188668fd1.jpg







8114abe588bf50692f222ea8086d3595.jpg







38f42ec40bc3b5e6ac6d5d0f4d8815f4.jpg







[flash=480,385]https://www.youtube.com/v/AgwOqGq1tq4[/flash]






Bande word gepomp toe ons teer slaan en vandaar terug na Himeville. Net buite Himeville sien ek skielik nie meer die ander manne in my spieëls nie. Ek sit hazards aan en ry op die skouer vir 'n ent. Carlito kom oor die effense hoogte gejaag en sê in headset dat Righard 'n probleem het, ek moet omdraai.

Righard staan langs die pad met die Ducati se gat wat lelik hang. Subframe bolts is  morsaf! :eek7: :eek7: Ek vermoed die eerste ding wat ek gedoen het is om 'n foto te neem. Daar is maar altyd 'n goedhartige gespot oor die rooi Italianer en ek en Carlito is vinnig om die humor in die situasie te sien. Righard deel nie ons sentimente nie. Ek kan sien my ronde hande gaan niks beteken hier nie en jaag in Underberg toe om iemand te soek wat kan help op die Saterdag.









6c42e398e3c58b62f7d9ad2a71cb16bc.jpg







fb39222f394c2bd0ff5fa78e50cca4f4.jpg
 
GS  - Gelande Strasse
MultiStrada - Selle poeding ander sous.
 
Noneking said:
Hillman said:
Ai, ek verstaan nie wat ouens wil bewys om met roadbike off road te ry nie.

Praat jy nou van die Ducati?? :imaposer: :imaposer:

Eina blik#$! Nie geweet die Ducati het seergekry nie!

Nee ek praat van daai BMW roadbike R1200R

Ek het ook baie grond gehardloop met my roadbikes vroer jare, maar dit was voor ek van DS bikes geweet het en voor jy lekker DS bikes gekry het.
 
In Underberg spoor ek 'n dieselwerktuigkundige op wat moontlik kan help. Die man lyk nie baie lus vir die storie nie en ek moet sê ek het al vriendeliker mannetjie leeus in my lewe teegekom....

8fcc39cdb775c71ce073e4a20881bebe.jpg



Die gebreekte bout word verwyder en ek en Carlito gaan soek nuwe boute in die dorp.


Righard se bagasie word so bietjie ge-redistribute en na 'n uur of twee is ons oppad Swartberg toe

ff46d60c61685fd9171578be14bc9561.jpg
 
Noneking said:
Hillman said:
Ai, ek verstaan nie wat ouens wil bewys om met roadbike off road te ry nie.

Praat jy nou van die Ducati?? :imaposer: :imaposer:

"Multi"strada.........staan vir Teer en Grond.......hy moes maar net!!
 
Righard said:
Noneking said:
Hillman said:
Ai, ek verstaan nie wat ouens wil bewys om met roadbike off road te ry nie.

Praat jy nou van die Ducati?? :imaposer: :imaposer:

"Multi"strada.........staan vir Teer en Grond.......hy moes maar net!!

Daar haak ons daai nerve... :imaposer: :imaposer:
 
Tussen Underberg en Swartberg ry ons verby 'n swaargelaaide Honda XL600. Die fiets lyk vir my vaagweg bekend, maar ek kan dit nie dadelik plaas nie. Dis eers toe ek Woody1 se RR lees dat ek besef dit was hy. By Swartberg neem ons die grondpad na Matatiele waar ons weer die bikes se dors les.






41ba488e50d91980271dd54e05ea9a85.jpg







8cf72e4668782acbb2324cee9f3a37d1.jpg







Verkeer op die teer tot by die afdraai na Pitsengpas is swaar en na wat gevoel het soos 'n ewigheid kan ons weer die wiele op grond sit.






c3fb54921f3324403b7afe2dab471966.jpg







9ce5b33adce680b2bfe4d8e26bb79976.jpg







ed29c6b102632cd8e052105d584d8c6a.jpg







101390833c65b870d2800da66984bf58.jpg
 
Top