- Joined
- Jun 24, 2012
- Messages
- 33,675
- Reaction score
- 11,263
- Location
- Slowveld
- Bike
- KTM 890 Adventure R Rally
VaalBaas said:Heng, dis darem maar n mooi versameling grondpad passe wat jule inpak en dis nog nie die einde. Die is 'n lekker bucketlist in een report vir my uiteen gesit. :thumleft:
Daai video van Sani af lyk baie meer skrikwekkend as in die regte lewe - glo ek. Die angles lyk skerp ;D
woody1 said:Ja nou erken ek die bikes wat so by my verby GEBLITZ het..... en waarvan een ou gegroet
Noneking said:Erge koue en honde wat vir die maan blaf, versuur die nagrus. Dit is eers kort na 11 die aand wat ek my oorproppies ontdek en vandaar slaap ek soos 'n klip.
JMOL said:Noneking said:Erge koue en honde wat vir die maan blaf, versuur die nagrus. Dit is eers kort na 11 die aand wat ek my oorproppies ontdek en vandaar slaap ek soos 'n klip.
'n Moet vir enige trip ;D
Fotos is baie mooi. Wag vir die res. :thumleft:
VaalBaas said:Ek spring nou so bietjie vorentoe, maar vergelyk Sani se helling met Ou berg in die Tankwa. Dit was die steilste een wat ek nog gesien het.
Julle het die vooreg gehad om albei kort na mekaar te ry.
Regtig mooi wereld waar ons bly, ne :thumleft:
Dankie Lem!Lem said:Ek geniet die ride report baie, dankie :thumleft:
Hou van daai SANI af video....so op net orie 2minute staan daar n Fiat Panda op die pad :imaposer:
Enter your email address to join: