- Joined
- Sep 18, 2010
- Messages
- 3,943
- Reaction score
- 1,525
- Location
- Walvis Bay, Namibia
- Bike
- KTM 990 Adventure
Thanks L-mo for the inspiration....! :thumleft:
Brandt said:Baie mooi fotos. Lekker om te sien hoe kinders dit saam met die ouers geniet :thumleft: Die foto waar die ou met die 1200 verby kom en groet moet ge-fotoshop wees. Die ouens groet mos nie :biggrin:
:imaposer:J-mo said:Brandt said:Baie mooi fotos. Lekker om te sien hoe kinders dit saam met die ouers geniet :thumleft: Die foto waar die ou met die 1200 verby kom en groet moet ge-fotoshop wees. Die ouens groet mos nie :biggrin:
:imaposer:
Hierdie ou het amper in die wal vasgery soos hy gegroet het. Ek het amper begin wonder wie hy nou eintlik groet. atch:
navigator said:Baie geniet Jmo - ek gaan selle doen met my dogter
Dizzy Dolphin said:Dankie dat jy dit met ons gedeel het. Jou dogter is bevooreg om 'n pa te he wat so iets saam met haar doen.
Sal jy die elands rivier pad reg deur aanbeveel vir 'n newby of raak dit erger hoe verder mens weg ry van PE af? Ek het die begin stuk gedoen en toe terug gedraai.
roxenz said:Dis altyd lekker om die kinders (of vroulief) vir 'n spin te vat. Ek dink mens moet regtig iets verkeerd hê om nie die wind en gevoel van vryheid te geniet nie. Wat my laat dink: ek het lanklaas my meisiekind saamgery...
J-mo said:navigator said:Baie geniet Jmo - ek gaan selle doen met my dogter
Hey thanks Navigator,
Ons moet dan op 'n stadium 'n lekker Pa-Dogter Breakfast run reel.
Ek is seker daar is baie Dad's met dogters in PE en omgewing wat sal join. :thumleft:
Diesel & Dust said:Watse helmet cam het jy? my gat begin nou erg jeuk vir een :thumleft:
DRAZIL said:always a pleasure to have our kids with us. :thumleft:
You should give your daughter a paintball gun to shoot the roosters >
:'(I think I must buy Goga back, I miss the red cow.
Enter your email address to join: