"HtB"se recovery TRIP

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
:thumleft:
 

Attachments

  • WD61.jpg
    WD61.jpg
    303.4 KB
Ekke wil graag hierie RR probeer klaar kry vandag :thumleft: Want more moet ek Harrismith toe!!!! Skoonma moet Hospitaal toe virre op :thumleft: En n skoonseun het mos maar pligte :peepwall:
 
Van Lambertsbaai af is ons nou op pad Paarl toe!!!! Nou mensies ekke is bang vir daai plek :patch: :patch: :patch: :patch: Op elke vorrige trip het die mense vannie Paarl hierie ou JONG lyfie seer gemaak :patch: :patch: :patch: :patch: BAIE seer :patch: :patch: :patch: Soveel so dat ek n dag of twee uit my calander veloor het :peepwall: :peepwall: :peepwall: EK kan nogal PARTY!!!!! Maar hulle het my onner die tafel in ge-party....... dat my GPS heel gefok was :pot: :pot:
 
Hier skep ons MOED vir daai Paarl :patch: :patch: :patch: :patch: Die mense wat my "Bokkom en Boom"RR gelees het sal verstaan wat ek bedoel :peepwall: :peepwall: :peepwall: Hier gewonner of ekkie nie maar die Paarl moet pass nie :patch: :patch:
 

Attachments

  • WD66.jpg
    WD66.jpg
    414.7 KB
Sputnik080 said:
Jitte Oom, Oom was so naby, nou moet Oom maar weer 'n trip maak dat ons die legende kan ontmoet!
Ou SEUN!!!!! Mens weet nooit wanner daag ekke op jou drumpel oppie :ricky:
 
EEEEN so bekruip ekke en my gevog toe die "PAARL".... Mu hart se.....kuier Oudste......maar my verstand se ...........hou verby :patch: :patch: :patch: :patch: VEEEEER verby!
 

Attachments

  • WD67.jpg
    WD67.jpg
    317.3 KB
Sputnik080 said:
Harry the Buffalo said:
Sputnik080 said:
Jitte Oom, Oom was so naby, nou moet Oom maar weer 'n trip maak dat ons die legende kan ontmoet!
Ou SEUN!!!!! Mens weet nooit wanner daag ekke op jou drumpel oppie :ricky:

Laat weet net vroegtydig Oom dat ek die vuur kan aansteek.  ;)
:thumleft:
 

Attachments

  • IMG_0536.JPG
    IMG_0536.JPG
    27.6 KB
Harry the Buffalo said:
Sputnik080 said:
Harry the Buffalo said:
Sputnik080 said:
Jitte Oom, Oom was so naby, nou moet Oom maar weer 'n trip maak dat ons die legende kan ontmoet!
Ou SEUN!!!!! Mens weet nooit wanner daag ekke op jou drumpel oppie :ricky:

Laat weet net vroegtydig Oom dat ek die vuur kan aansteek.  ;)
:thumleft:

:imaposer:
 
Noga bietjie nader!!!!! Binne innie Paarl!!! Ek en Willemse hou kajuit raad!!! Kan ons tiener lyfies dit vat :patch: :patch: :patch: Willemse se "VROULIEF"word toe af gevaardig!!! SY sal sorg dat ons survive!!!! En nog n rede hoekom dit great is om n vrou wat omgee saam oppe trip te he :ricky: :ricky: :ricky:
 

Attachments

  • WD68.jpg
    WD68.jpg
    341.9 KB
Nou van julle Mensies wat my "Bokom en BOEM"RR gelees het sal verstaan HOEKOM ekke bang is vir ou Kosie!!! Ma nou ja!!!! Ons het toe die Lions DEN betree!!!!!!
 

Attachments

  • WD70.jpg
    WD70.jpg
    386.9 KB
Top