"HtB"se recovery TRIP

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
KOM ekke gee julle so n bietjie backround INFO van "KOSIE :patch: :patch: :patch:"Hy is nou gere-tire!!! Dankie fok tog daarvoor :patch: :patch: :patch: Maar in sy dae was hy die lead vanne n "BOERE"orkes!!! Hulle het aan daai boere orkes kompetiesies op TV deel geneem :thumleft: HY oefen nie meer nie maar KAN die konsertiena en die gitaar speel!!! En as mens da by hom kuier MOET daar musiek gemaak word!!! Nou Oudste weetie baie van instrumente affie :patch: Maar ekke kry n "shaker!! En ek moet saam musiek maak!!! So veel so dat my farking been pot blou is die volgende oggend!!!!! Hy weet van vis , mossels en kreef duik!!!!! En as hy hoor ons kom!!!!! dan iis daar kreef!!!!! "Hotnotsvis"en alles wat lekker is oppie menu!!!!!!! Ek vertrou hom met alles behalwe my "DOP".... Want DAAI Toppie hettie brieke nie eeeen ek weet daar gaan my "CALANDER"weer in sy moer in :peepwall: :peepwall: :peepwall: Ekke traai moer hard om sooo soort van te onthou wat gebeur het!!!! En gaan traai om te report!!! Ma onthou ekke is net n mens!!!!!! n GEWONE mens :pot: :pot: :pot:
 

Attachments

  • WD71.jpg
    WD71.jpg
    371 KB
Nou mense ou Kosie het GEEN benul van tyd nie!!!!! Die rede hoekom daar sooo baie dink werk in DIE stop in gegaan het :peepwall: :peepwall: :peepwall: SY "MOTO"is!!!!!! as die mense eet issie party verby :peepwall: So HY KAN n braai rek!!!!! NIE tot 11 uur of 12 uur nie maar tot farking 4 uur die volgende more :patch: :patch: Toe my ou "WINGMAN"genoeg gehad het en daai koppie van hom val!!!!! Slap bang binne in sy bord kos :peepwall: :peepwall: :peepwall: Toe weet ek!!!!!! Dis tyd om my Mater innie bed te gaan sit :thumleft: :thumleft: Vroulief se niks :patch: :patch: :patch: En ekke is ....happy...happy...happy!!!! Want n man het nodig om te de-stress!!!! EN net daar kry ek meer respekte vir hom se vroulief :thumleft:
 
Julle ken mos daai gevoel!!!!! Ek het geweet wat gaan gebeur :patch: :patch: :patch: Ek HET n keuse gehad om DIE plek mis te ry :patch: :patch: :patch: EEEEN ekke het oop oe in die kak in.....GERY!!! SOOO ja ....ons sou een aand by Kosie oor slaap!!!!! WISHFULL thinking!!! Ons het n dag nodig gehad om te recover :patch: :patch:
 
Mensies!!!!! Julle moet onthou!!!! Ouma gee nie om as ekke die pad vattie!!!! Ma as ek Kaap toe gaan moet ek bokkoms terug bring na die Bosveld toe :thumleft: Na n moese gesukkel en met Kosie se vroulief se hulp spoor ons toe inne inne agter kamertjie  daai sout vis op!!!
 

Attachments

  • WD73.jpg
    WD73.jpg
    261.3 KB
En soo toer ons deur daai pragtige wereld!!!! Die "Garden Rout"want ons is oppad Gansbaai toe :thumleft: :thumleft: :thumleft: My "Wingman'het family daar en hulle se hulle sien kans vir ons :patch: Nou kom ek vertel julle hoekom ekke Willemse...... MY "WINGMAN"noem :thumleft: :thumleft: :thumleft: Ons het nou al duisende KM saam gedoen :peepwall: :peepwall: :peepwall: Ek le altyd net so nevens die WIT lyn!!!! Ek kan op enige stadium in my Linker spieel kyk en HY is daar!!!!!! HY is altyd daar!!!!  Maakie saak die size vannie twisties op sweepers nie!! HY IS ALTYD DAAR!!!!!!! Re-asuring!!!!......MY ou MAAT volg my............where ever....when ever!!!
 
Ekke gaan nou eers die vuurtjie aan steek!!!! ONTHIU!!!!! n MAN BRAAI ELKE DAG!!!!!
 

Attachments

  • IMG_0544.JPG
    IMG_0544.JPG
    25.7 KB
NET vir info!!!!! Ons sukkel nog steeds met daai FARKING pap wiel!!!! Blykbaar is da n plek in Knysna met cheap tyres :patch: :patch: :patch:
 
Top