"HtB"se recovery TRIP

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
:thumleft:
 
Attachments

  • WD79.jpg
    WD79.jpg
    336.3 KB
JULLE moet AUB "NOTE" so tussen die RR en my vuurtjie het ekke n ou 20mm dik vark tjoppie oppie braai!! :thumleft:
 
Die volgende MORE is ons toe weer FORT!!! EEEN ja!!! RAAI :patch: :patch: :patch: ONS pomp nog steeds :patch:
 
Attachments

  • WD83.jpg
    WD83.jpg
    347.4 KB
Ons dag toe farking UITEINDELIK OP in Knysna!!!! En Willemse reken hy het GENOEG uit daai agter tyre gekry :patch: :patch: :patch: :patch: :patch: DIS toe tyd virre NUWE eene!!!......................Dankie fok tog :patch: :patch:
 
Attachments

  • WD85.jpg
    WD85.jpg
    296 KB
HY is toe happy metie prys van daai Anakee!!! en op slag issie Kaap weer..... Hollands :thumleft:
 
Ouma Groot se op was toe ń sukses👍 Ek het my skoonseun pligte uit gevoer👊 Môre vertrek en Ouma terug van Harrismith af terug Phalaborwa toe!!! Ń hele 700 blerry KM😆😆 So as alles mooi loop reis ons môre aand verder👍 TX virrie geduld😉
 
As ek so na my post kyk😬😬 en sien die woorde wat ek uitlos😢 kom ekke in elk geval nie reg op iPhone 5 se klein screentjie nie👀👀
 
Harry the Buffalo said:
Ouma Groot se op was toe ń sukses👍 Ek het my skoonseun pligte uit gevoer👊 Môre vertrek en Ouma terug van Harrismith af terug Phalaborwa toe!!! Ń hele 700 blerry KM😆😆 So as alles mooi loop reis ons môre aand verder👍 TX virrie geduld😉

Baie bly alles het goed verloop, goeie nuus en sterkte met haar recovery.  :thumleft:

Kan nou nie meer wag om verder saam te ry nie.
 
Jakkals said:

Ja sien. Hier is dit ook so. Skoonseunlikkepligte word bo vriende gestel :peepwall:

Ons is maar nog geduldig wees :thumleft:
 
NOU!!!!! Kom ons saal daai pertjies op en toers so n bietjie verder :thumleft: :thumleft: Onthou net die Uncle het 700 km huis toe gery vandag en die moegeite mag hom dalk so met verdrag n bietjie vang!! :patch:
 
OK!!!! laat ek nou eers weer die draad van DIE storie gaan soek voor ekke daai bangles vas vat ??? ??? Laas was ons da waar Willemse uit farking eindelik daai special Anakee in Knysna op gespoor het :patch: :patch: :patch: Ek kon sweer daai tyre het n "Golden"lyning gehad :dousing: :dousing: Ons kry toe n le plekkie reg op die meer met n pragtige uitsig!! Ek sweer as ek nog kon spoeg soos toe ons laaities was .....dan sou ek die meer gehaal het vannie voorstoep af!! Nice plekkie met n braai :thumleft: En hy kwalify dadelik!!! Ons pak die scooters af :patch: SORRY!! Ek lieg ons gooi toe eers n ou kouetjie..... EEEEN toe pak ons die scooters af :ricky: :ricky:
 
Top