"HtB"se recovery TRIP

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Onse view :thumleft:
 

Attachments

  • WD87.jpg
    WD87.jpg
    463.7 KB
En soos dit enig GOEIE boer seuns betaam word die ....VREEGDE VURE :patch: :patch: aangesteek!!!!! Dis nou oor daai NUWE agter tyre wattie meer n pomp nodig hettie :ricky: :ricky:
 

Attachments

  • WD88.jpg
    WD88.jpg
    433.3 KB
Ek julle mos nou al vroeer vertel dat Willemse se gebeendere nie koue kan vattie!!!! Dis wat ek bedoel :patch: :patch:
 

Attachments

  • WD89.jpg
    WD89.jpg
    354.1 KB
Teen DIE tyd toe loop die Jakkals en Bolf glad en ek en Willemse filosofeer oor al die ou WERELD se probleme wat ons ou tweetjies seker is .......ons sal sonner enige kak kan oplos :peepwall: :peepwall:
 

Attachments

  • WD90.jpg
    WD90.jpg
    307.5 KB
EEEEEN natuurlik wat isse ou Tjoppie nou SONNER sy braai brootjie :thumleft:
 

Attachments

  • WD91.jpg
    WD91.jpg
    264.8 KB
Na ons toe DIE aand om die vuurtjie al die mensdom se issues uit gesort het het ons lekker gaan doeks!!! n Man slaap mos altyd lekker so na n ou braaitjie!!!! Moet die vleis wees :patch: :patch: Die volgende more vertrek ons toe so al langs die kus af .........George se rigting :thumleft: :thumleft: Nou vir al daai Wille Brakkies  wat nou NOG nie die deel van ons land bereis het ...............WIL ek net se!!! Julle doen julself n onreg aan!! Dis nie net mooi nie!!!! Dis BAIE MOOI :thumleft: :thumleft:
 

Attachments

  • WD92.jpg
    WD92.jpg
    475.9 KB
Net anner kant George swenk ons toe weer binneland toe en vat daai pragtige pas!!!! Kannie nou op sy naam kommie maar hy laat n man huis toe verlang!!!!!!! Twisties en sweepers nes hier by die huis!!
 

Attachments

  • WD95.jpg
    WD95.jpg
    337.1 KB
EN opslag ontwikkel Willemse n pyn in sy nek :patch: :patch: :patch: Ek dink onwillekeurig trug aan daai agter tyre :dousing: :dousing: :dousing: En kners op my se tanne :patch: :patch: Ek weetie wat hulle die vorige aand gedoen hettie ma ek het hoeka n spesmaas dat hy NET daai sagte heelende hand op sy ou kaal lyfie wil voel :peepwall: :peepwall: :peepwall: EWE skielik issie man nie meer koulik nie :3some: :3some:
 

Attachments

  • WD98.jpg
    WD98.jpg
    292 KB
Die ou Buffeltjie het nou GENOEG see lug gesnuif en hy het weer n huppel in hom se stappie!! En knor spontaan daai bulte op :thumleft: :thumleft: Gelukkig om sy JONG lyfie deur daai sweepers en twisties to gooi!! Ek glimlag gelukkig in my klapperdop!!! EEEEN dink!!!!!! ek is weer happy :ricky: :ricky: :ricky: Na sooooo n lang ruk is ek weer happy :ricky: :ricky: :ricky: En ekke weet!! Werrie kan mos maar saam sy pa op daai pillian seat ry!!! Hy kan mossie meer af vallie :ricky: En HY kan sy toppie maar oppas so op die ou Buffetjie se rug :ricky: :ricky:
 
EEEEN so kom mooi op mooi!!! Meirings POORT!!!! GLO nou nie ekke het daai affering reg gespel nie :peepwall: :peepwall: Maar nou ja dit makie n difference nie ne :patch:
Al issue is my ou LYF in daai GS suite kry warm!!!! Farking warm en daai werelds probleme wat ek en Willemse die vorige aand mos uitsort helpie baie nie :peepwall: :peepwall:
 

Attachments

  • WD100.jpg
    WD100.jpg
    339 KB
Nou ekke weet die ou verloffie staan einde se kant toe eeeen ek verlang nog so af en toe na OUMA :patch: :patch: So ons bigin aanstood!!! Destination "DRIE SUSTERS
 

Attachments

  • WD102.jpg
    WD102.jpg
    227.5 KB
Die aand kry ons toe n ou le plekkie op n gaste plaas binne sig afstand van die bekkende baken af!!! EEEN ja soos gelowige BOER seuns steek ons n ou vuurtjie aan............ GOOI daai ou kouetjie en oorweeg topics wat ons NIE die vorige aand kans kon kry voor nie :patch: :patch:
 

Attachments

  • WD103.jpg
    WD103.jpg
    191.8 KB
Top