Harry the Buffalo
Race Dog
OK!!!! Vir n hele rukkie was ek n bietjie van n sleeper hier op WD!!!!! Maar so n jaar of wat terug het ek ek en my "Wingman"op n bike trip gegaan!! OP daai stadium het die ou Buffeltjie se battery al flat geword daar innie garage!!!! Ekke hettie naby hom gekom nie want hy het vir my memories gehad wat ekke NIE kon face nie!! Ek is NOU reg om daai ride report te skryf!!! En net by the way ekke is op verlof.................Het n paar leka whiskies in en reg om te report!!! Ek vind dit bietjie moelik om net heeltemal te relax as ek HEEL SOBER is atch: SOOOO forgive me ot: ot: Na n laang ge-uitsien na die trip en n gekarring aan my "Wingman""...........HET jy al vir vroulief laat weet ons gaan bietjie ry!!!!!!!!!!!! en Willemse se my !!! Moetie worry nie!!! Ek sal haar se atch:.................N week voor die trip laat Willemse my weet??????? Vroulief se is OK!!!! Wanneer vertrek ÖNS"....... Dis nou ekke ....Willemse en sy "Vroulief" !!!! Nou voel ekke maar ek het HAAR nie genooi nie...................eeeen sy was nog nooit saam ons oppe trip nie atch: atch: Ek!!!!! My Tjoma eeeeeen sy vrou atch: atch: Heel gestess se ekke toe maar is OK!!! WE will take it as it comes eepwall: eepwall: En so kom die dag dat ons vertrek!! Hoop julle geniet die trip verder???? Maar ONTHOU atch: atch: Oudste het genoeg op sy mind gehad :3some: :3some: :3some: Ommie nog oor grondpaaaie en al daai stress te worry nie :thumleft: