Dorsland
Bachelor Dog
- Joined
- Apr 15, 2012
- Messages
- 12,635
- Reaction score
- 4,518
- Location
- Nie van hier nie
- Bike
- Honda CRF 300L
Dana3 said:Baie mooi, voel amper of ek saam was want dis hier op my agterstoep en die koepel bly maar n spesiale plek en ook my gunsteling as ek alleen wil wees. Die bruggie is ook my eerste afklimplek want jy kan nie net verby ry nie, jy MOET daar tyd spandeer. Sien jy gaan NW Bash toe, as Dr se dis reg wil ek ook graag gaan, sal Woensdag weet. Kan moontlik dan saamry.
Ja dis baie mooi daar, en veral so vroegoggend of laatmiddag.
Dan moet ons plan maak om saam Bash toe te ry, sal lekker wees. Wanneer wil jy ry? Die Donderdag of die Vrydag? Laat weet maar dan reel ons 'n bymekaarkomplek