OOS KAAP SE KAROO

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Nice escape and scenic roads,the heat has been a bit much lately. :thumleft:
 
Lekker met jou gesels by die slaghuis op Adelaide. Aan julle gedink in die hitte. Great RR .
 
Mooi paaie en foto,s :thumleft:
Net n kant tekeningtjie.....jy ry gereeld te vinnig :ricky:
 
Padrone said:
Lekker met jou gesels by die slaghuis op Adelaide. Aan julle gedink in die hitte. Great RR .
Was lekker om jou weer te sien en jou seun te ontmoet, hoe gaan dit nou met jou ma.

Raka said:
Mooi paaie en foto,s :thumleft:
Net n kant tekeningtjie.....jy ry gereeld te vinnig :ricky:

Hmmm, my swak punt, ek moet dit afleer.
 
spoedvark said:
Mev Vis Arend said:
OK, ouens, ek sal nog vanaand met hom afreken.   >:D

Sien, dit werk so .... ek gaan om die hoek staan en 'n angswekkende gil gee.  Hy gaan aangehardloop kom om te kyk wat fout is.  Sodra hy om die hoek kom, slaan ek hom in sy wind met 'n plank.  Die oomblik wat hy dubbel vou van "snak na asem" skop ek hom op sy kinnebak.  Hy gaan dan agteroor slaan van die skop ..... en as hy eers lê dan skop ek hom in sy ribbes - want after all, as hy net gevra het waar Kruger bly, kon ek heerlike Karoo tjoppies en Bie sosaties ge-eet het vanaand.  Nou moek ek tevrede wees met maer en ou Oos-Kaap skaap.  Ek meen, what kind!  ???

:laughing4: :laughing4: :laughing4:

Eina Pain!!!

Klink my Vissie gaan pak slae kry soos my Guppies gister pak gekry het?????????

Have Mercy Mev. Vissie!!!

Ek begin sommer hier aan my kantoor stoel happe vat met my fondasie as ek so luitster ne Mev Vis  :peepwall:

Bie said:
Jou ou bliksem, dis jammer die son het jou nie vrek gebrand nie! Jy kom ry 300m van my huis af verby en jy kom groet nie eers nie. Terloops, het jy dalk net buite die dorp (net na die brug) omgedraai en weer teruggery die dorp in, toe lings gedraai by die 4 rigting stop? Het my verbeel dit was 'n GS, maar die tyd was min of meer dieselfde.

He he....toe ek jou report begin lees en sien jy sleep deur Jansenville......en ek sien niks van Bie in jou report nie...toe weet ek hy gaan jou skel.

Daai hitte lyk rof....ek en spikkels is nie tjommies nie.

Dankie vir die deel!  :thumleft:
 
Hoe ver het jul in totaal vd dag gery?  Moet seker baie na aan 500 kilo's wees.
 
Carrots said:

Ek sal die een nooit vergewe word nie, my kak is geboek. :peepwall:

JMOL said:
Hoe ver het jul in totaal vd dag gery?  Moet seker baie na aan 500 kilo's wees.

Nader aan 750km, Somerset Oos alleen is 200, dan moet jy nog terugkom. 
 
Wat n voorreg om in daardie wereld te kan rondry! Dankie vir die mooi fotos! Sal graag wil weet / sien wat se atgatt julle op so n warm dag aanhet!?  :thumleft: :ricky:
 
Ons sou graag kaalgatt wou wees, maar het maar by die atgatt gebly.  Ons het hemde uitgetrek en net die baadjies (gelukkig air-flow) aangehou.  Ons het dit 'n keer of so natgemaak, maar dit het nie lank gehou nie.    (Hy het so af-en-toe  onbekende boere se grondjies betree om water uit krippe te steel toe die "koopwater" op was)
 
Arende, Cave Girl en ekke ry met Hydra Vests. Dit is n vest wat n tipe silikon in het. Jy laat hom so twee tot vyf minute in water le, dan trek hy water in, dan trek jy hom aan. Terwyl jy ry kom die water stadig uit die silikon uit, dis soos aircon.
Ons was al baie keer dankbaar vir daai vests. Partykeer as ons n lang dag se ry voor ons het en ons weet ons gaan nie wil stop om die vests in water te laat le nie, dan sit ons sommer die vests in ziploc bags klaar natgemaak.
 
Ek het ook een van daai koel maak jassies, maar jy moet hom onder 'n airflow baadjie aantrek anders is hy nie so efektief nie. Almal wil altyd uittrek as dit warm raak, maar ek het iewers gelees dat dit eintlik maak dat jy gouer ontwater.
 
LeonDude said:

Thanks.  Gelukkig kom daar 'n verjaarsdag op.  Die ander een kan mos maar 'n persentjie in advance kry.  Ek was skoon naar van die hitte!
 
Bie said:
Ek het ook een van daai koel maak jassies, maar jy moet hom onder 'n airflow baadjie aantrek anders is hy nie so efektief nie. Almal wil altyd uittrek as dit warm raak, maar ek het iewers gelees dat dit eintlik maak dat jy gouer ontwater.
Ek ry omtrent 90% van die tyd met my airflow baadjie en in die winter gooi ek n laag of twee onderaan.
Almal moet twee baadjies hê in Afrika. :deal:
 
Bie said:
Ek het ook een van daai koel maak jassies, maar jy moet hom onder 'n airflow baadjie aantrek anders is hy nie so efektief nie. Almal wil altyd uittrek as dit warm raak, maar ek het iewers gelees dat dit eintlik maak dat jy gouer ontwater.

Ek het ook so iets gelees.  Die son brand jou in elkgeval flenters as hy jou sonder klere kry! 
 
Bie said:
Jou ou bliksem, dis jammer die son het jou nie vrek gebrand nie! Jy kom ry 300m van my huis af verby en jy kom groet nie eers nie. Terloops, het jy dalk net buite die dorp (net na die brug) omgedraai en weer teruggery die dorp in, toe lings gedraai by die 4 rigting stop? Het my verbeel dit was 'n GS, maar die tyd was min of meer dieselfde.
and then through N

Hi JAck on.
Bie I want to ride from Addo to Middleburg via backroads past Waterford, Jansenville. to Graaff R and then through Neeu Bethesda.
Do you have any routs and roads I can look at.
Hi Jack off,
Sorry Mr. VA
 
Most definitely so sir. Can you open a MapSource route?
 
Top