OOS KAAP SE KAROO

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ai uncle Vis,,,,,,, plaas laat weet jy my van die trip dan kon ek jou gemeet het vir die wors braai en daarna kon ek weer Wes gedraai het en julle Oos,,,,,,,,,,,Oops nee wag ek sou maar iewers in geboek het met aircon en die volgende oggend voor son opkoms Wes gegaan het. :eek7: :imaposer:

Nice trippie en mooi omgewing. :thumleft:
 
Vis Arend said:
Padrone said:
Lekker met jou gesels by die slaghuis op Adelaide. Aan julle gedink in die hitte. Great RR .
Was lekker om jou weer te sien en jou seun te ontmoet, hoe gaan dit nou met jou ma.

[Dankie dat jy vra, die ligte is aan maar sy is nie heeltemal by die huis nie.
 
Dankie vir RR
Sal verseker in die WINTER daardie paaie wil ry!
 
Jakkals said:

Bang jy, sien ek.  ;D

Ai ou maat, ek hoop vir die beste en ons dink aan julle.  Sterkte daar.  :thumleft:
 
See Duiwel said:
Dankie vir RR
Sal verseker in die WINTER daardie paaie wil ry!

Ek dog op 'n staduim ek ry in Namibia.  :eek:

schalk vd merwe said:
Nice RR en dit is mos 'n yamaha daai maar is daai gas bottel nie 'n bietjie groot nie Groete Schalk

Ag nee wat Schalk, vroulief dra daai gas bottel sommer in haar gatsak.  :imaposer:  Ernstig, dis 'n nommer 3 gas bottel en pas net lekker in die pannier.  Ek het geweet dis 'n lang pad, om nog te wag vir kole sou die dag net te lank gemaak het.
 
Bliksem, maar dis mooi paaie daai!

En in die winter word daai wêreld weer net so koud ook!
 
Hi oom Vis Arend. Ek geniet jou en die tannie se RR's altyd vreeslik. Weereens lekker om te lees :thumleft:
 
Vis Arend said:
Jakkals said:
Ai uncle Vis,,,,,,, plaas laat weet jy my van die trip dan kon ek jou gemeet het vir die wors braai en daarna kon ek weer Wes gedraai het en julle Oos,,,,,,,,,,,Oops nee wag ek sou maar iewers in geboek het met aircon en die volgende oggend voor son opkoms Wes gegaan het. :eek7: :imaposer:

Nice trippie en mooi omgewing. :thumleft:
Bang jy, sien ek.   ;D
:laughing4: :laughing4: :laughing4:
 
Top