- Joined
- Dec 10, 2007
- Messages
- 22,735
- Reaction score
- 5,378
- Location
- Bloemfontein
- Bike
- Kawasaki KLR 650
Lekker gelees... Dankie vir die RR.
Kruisrivier towards Calitzdorp Essbee. I will go again. Liked it a lot. Seems guests take their dogs too. Well they allowed me in so dogs would be no problem!!Ek dog daai mooi groen gras campsite is De Hoek, waar die bergfiets 'To Hell and Back' start & finish is ( was?).
Die eienaar is n baie interessante kêrel en hou van gesels. Ene Strydom en hy is die 7 de geslag op Kruisrivier. Die eerste Strydom's op die grond het daar begin boer in 1753 dink ek het hy gesê. Hy het ophou boer behalwe vir 4 hektaar lusern langs die kampterrrein. Ek het n vermoede hy hou van sukkel met n baler die dat hy nie kan ophou met die lusern!!Kruisrivier is 'n mooi plek. Het al daar gekamp.
Weet nie of dieselfde mense nog daar is nie. Die man (baas vd plaas) het destyds in die VSA gaan werk vir 'n tyd. Dink hul kinders het nou oorgevat. Nie 100% seker nie.
Dankie vd kiekies Chris. Kamp en bike ry gaan hand aan hand en dis lekker.
Gesels se jy - nee my maat - daardie man begin aan die begin vd woordeboek en hy eindig by die laaste woord. Daarna kom die telefoongids aan die beurt.Die eienaar is n baie interessante kêrel en hou van gesels. Ene Strydom en hy is die 7 de geslag op Kruisrivier. Die eerste Strydom's op die grond het daar begin boer in 1753 dink ek het hy gesê. Hy het ophou boer behalwe vir 4 hektaar lusern langs die kampterrrein. Ek het n vermoede hy hou van sukkel met n baler die dat hy nie kan ophou met die lusern!!
Dankie Tampan. Tyd sal leer my geraamte wil nie meer en ek weier om n rolstoel saam te ry op die sidecar. Ek het anyway nie een wat lig genoeg is om saam te ry. Daar sal n tyd kom wat ek sal moet op hou,maar vir eers terwyl ek nog self kan op en af klim hou ek nog aan.Bitter mooi wereld waar julle gery het, Chris. Baie dankie vir die storie en foudies!
Ek sê weer, julle moet tog nie ophou ry nie...
Enter your email address to join: