Twee Vaalies toer deur die Karoo

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Etter...bike ry is en bly darem maar lekker!!

Lekker ride report ouens.

Interresante gedeeltde oor Orania....my Ma en my Stiefpa het 'n aftree huisie daar gekoop middel laasjaar om te vlug uit sodom en gomora. Ek was in Desember daar met die scooter en was ook nogal baie verbaas gewees. Enigste probleem...is dat die stadsvaders nie werklik toelaat vir nuwe besighede om te ontwikkel nie. Dis amper asof hulle die ekonomie net vir hulle self wil hou....so daar is baie ryk mense...en dan natuurlik ook weer baie arm mense. Dit gaan seker maar orals so in die wereld maar ek sou gedink het dat hoe hulle die mense lok soontoe....daar darem meer geleenthede gegee sou word vir die mense wat wil bydrae en deel in 'n gesonde ekonomie.

Volgende week die tyd is ons amper oppad Bash toe!

:thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
Ja, daar is nie baie winkels nie. Hulle sal dit seker nie smaak as ons n tak van Teazers daar oopmaak nie ;D

DD,

Nog maar seer maar gaan beter dankie. Ek sien op die Boer toer dat sy buddy ook sy ribbes seergemaak het.

So as jy ooit die Karoo gaan ry het ek twee tips vir jou -

1. Moenie op jou ribbes val nie,
2. Moenie ribbes in De Aar eet nie - guaranteed spuitpoep.
 
Fark and I were supposed to be on my to the bash now ,Now I sit at work  :dousing:
 
REDRIDER said:
Fark and I were supposed to be on my to the bash now ,Now I sit at work  :dousing:

XR is made for those roads bro, but I think your backside will thank you for not going ;D
 
Kykdaar said:
REDRIDER said:
Fark and I were supposed to be on my to the bash now ,Now I sit at work  :dousing:

XR is made for those roads bro, but I think your backside will thank you for not going ;D
NO I am here only in flesh my spirit is some where in the Kalahari close to van Zyls rus by now  :'(
 
Dankie Genant en TK vir 'n lekker RR!  Jammer julle mos kortknip agv die ribbes (in beide gevalle!  :biggrin: )...
 
Top