Slide
Pack Dog
Uiteindelik het ek die moed bymekaar geskraap om my 1978 Vespa P200E te restore.
Die vorige eienaar het dit aangepak, maar die job was maar sleg, so hier gaat ons:
Voor die strip:
Met handlebar unit af:
Footwell trim en beading af:
Mmmmmmm. Pratley putty!:
Frame, heeltemal gestrip, sien die blou original kleur. Die vorige ou het nie die moeite gedoen om die enjin uit te haal nie en het sommer so bo-oor en om die enjin geverf:
Nog "uitstekende" handwerk!