Difflock
Race Dog
Man van dat ek die varkie (Heidi) in Mei maand gaan haal het te Pta was daar nog nie regtig tyd om haar op n volwaardige dag rit te neem nie. Ja jup, hier is dit nou! :biggrin:
Jong soos julle weet is dit TYD wat n mens maar moet maak, kom ek sê dat net diè eendag gevoel het soos n week vakansie. Vanoggend eintlik bietjie laat gelê tot 6 uur wou ons al reeds daai tyd in die pad gewees het omrede ons 465km gehad het om af te lê.
Heidi is gepak so by 7 uur ry ek en Ingelsman in die riging van Graaff Reinett, ek het al die roete geGoogle en het so min om meer n idee waardheen maar alles hangaf van wat gebeur op die pad en natuurlik jou Pillion.
Roete vir die dag Paardepoort, Koffylaagte, Greystone, Driekopsvlei pad, Jansenville, Langs Sondags rivier tot Marias sylyn, Aberdeen, Abdereen Road sylyn, Oatsland, Klipplaat, Mount Steward, Baroe, Wolwefontein, Kirkwood....
Eerste paar kiekies is van die black stuff tot afdraai van Paardepoort en na Greystone.

Attachments
-
DSCF3592.JPG82.9 KB · Views: 668
-
DSCF3598.JPG87.3 KB · Views: 643
-
DSCF3603.JPG94.6 KB · Views: 571
-
DSCF3604.JPG93.6 KB · Views: 572
-
DSCF3608.JPG102.6 KB · Views: 554
-
DSCF3616.JPG86.1 KB · Views: 566
-
DSCF3618.JPG94.4 KB · Views: 584
-
DSCF3622.JPG92.7 KB · Views: 582
-
DSCF3626.JPG78.6 KB · Views: 611
-
DSCF3591.JPG83.9 KB · Views: 606