Tommyknocker
Pack Dog
Wel gedaan. Julle het my so gemotiveer dat ek en n paar pelle in Nov die teerpad 1000myl gaan doen. Sal dan eers kyk na die dusty butt.
Red Adventure said:Again, huge respect guys. You earned that. :thumleft:
Just a question, how did the Karoo 3 on the front last and did it work better in the sand at the end?
T Rex said:Ek het groot respek vir julle manne , dit kan nie maklik wees om so vêr en teen daardie spoed aanmekaar te ry nie .
Ek sal ook maar eers die 1000 Myl op teer ry , .....
Hoë spoed en in die donker ry op grond ...... .???
Die fietse het hulle ook uitstekend van hul taak gekwyt :thumleft:
Neanderthalman said:Jis Martin en Wilrie, weereens knap gedaan!
Ek is regtig spyt ekt julle gedrop, maar lyk my die 1200's is maar die weapon of choice. As Philip recover het kan ons kyk of ons oranje bikes dit kan doen.
Martin jou beplanning en reëlings was puik en Jean en sy span het besondere moeite gedoen, jyt 'n goeie broer ou bul.
Hoe gaan dit met Philip? Hys stil...weet nie of hy seer het en of hy treur oor sy fiets nie...
V-twin said:Manne dis n flippen goeie RR en n awesome trip. Asseblief nooi my vir jul volgende een. Indien ek die eer kan kry om saam te ry laat weet my asb per PM n maand of so voor die tyd want ek bly nie meer in Kathu nie. Werk nou in Tanzanie, maar dalk val my verlof op dieselfde tyd as jul volgende trip.
Weereens, baie goeie RR.
Groete
Deon
Sent from my LG-D855 using Tapatalk
m0lt3n said:ek wil graag die volgende een herfs 2016 doen, dan is die plan 2500km in 36 uur, dit sal dan n SA rekord wees. Sal jou laat weet! lyk of ek dan enigste GS tussen paar KTM's sal wees
Weedkiller - Adie said:m0lt3n said:ek wil graag die volgende een herfs 2016 doen, dan is die plan 2500km in 36 uur, dit sal dan n SA rekord wees. Sal jou laat weet! lyk of ek dan enigste GS tussen paar KTM's sal wees
Pasop, dan gaan jy miskien lank aleen ry ot:
Dis nou k@ksoek, maar die 1200GS is eintlik gemaak vir die tipe ry.
Adie
V-twin said:Jitte dis rof ver maar eks in...dis nou indien my verlof tydperk ooreenstem met die trip datum. Wie is die ander ktm ryers waarvan jy praat..Ja jong kyk my bloed is oranje maar ek dink ek self sal meer gerus voel op n beemwee vir so trip.
Sent from my LG-D855 using Tapatalk
Enter your email address to join: