Trokkie
Pack Dog
Drie pelle het besluit daar is nou genoeg om die pot gery dit is tyd om verder te ry. Ons het vinnig besluit grensposte moet deel van die trip wees. Op deur Botswana via Upington, wes al teen NAM se noordelike grens en af teen die weskus. Ons het vinnig op die basiese roete besluit en toe daarvan gewerk. Johan het sy bike en sy vrou tot op Upington by sy skoonouers getrailer en ek en Andries het van Ceres gery.
Ons het die grondpad van Ceres na Calvinia geneem. Dit het liggies gereen vir die eerste deel. Petrol op Calvinia.
Ons het die grondpad van Ceres na Calvinia geneem. Dit het liggies gereen vir die eerste deel. Petrol op Calvinia.